Page 1 of 2
Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 15 Jul 2012 02:03
by Adamastor
Hey there everyone...
At long last... my trip report.
Links to pictures, video and GPS data files are embedded on the last page of the trip report.
I hope you enjoy reading it, as much as we enjoyed doing it!
Adamastor.
PS - okay... so the PDF is to large for upload...
Please use these links to get the info:
The Trip Report Itself:
Namibia June 2012 - The Trip Report
You will find the pictures here:
Namibia - June 2012 - The Pictures
The Videos here:
Namibia - June 2012 - The Videos
And selected GPS Data Files (Day 12 to 15) here:
GPS Data Files
The *.gdb files can be downloaded and/or opened and viewed in MapSource, BaseCamp or Google Earth.
Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 15 Jul 2012 07:12
by Jorrie
Hannes
Thanks for an excellent and very useful trip report.
It is clear that you have put a lot of effort into the report.

Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 15 Jul 2012 10:38
by Adamastor
Morning Jorrie...
Jip... 'n ou probeer maar... veral as jy agterkom as die inligting wat jy op die net raakloop beteken aan die einde van die dag eintlik niks...
Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 15 Jul 2012 12:44
by Jorrie
Dankie
Ek gaan jou verslag goed bestudeer, want ons beplan 'n trip Namibie toe in 2014.
Groete

Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 15 Jul 2012 15:42
by Bruin Beer
Hannes,
Man maar dit lyk lekker.
Gaan verseker een van die dae jou spore gaan na volg.
Ek is seker dit is so na aan die paradys as wat mens kan kom.
Ek kan die stilte en eenfout "voel".
Baie dankie vir die moeite en bemarking.
Bruin Beer
Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 15 Jul 2012 16:26
by Adamastor
Hi Bruin Beer
Dankie... maar dis nie bedoel as bemarking nie.
Hoop net dit help met ouens se beplanning wat nog nie daar was nie.
Nog besig met die laaste video of so...
Dalk die Puros Canyon stukkie en as ek nog kans sien, die stukkie tussen Orupembe en Opuwo...
Volgende keer spandeer ek maklik meer as 'n week tussen Sesfontein en Puros en dan nog 'n week tussen Puros en Opuwo...
Staan sommer 2 of 3 nagte op een plek en kyk hoe die diere verbyloop... in plaas daarvan dat ek hulle verbyry!
Geniet dit!
Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 20 Jul 2012 08:50
by Jules
Excellent report en great Pics, hierdie is defnitief een van my bucket list trippies
Shalom
Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 20 Jul 2012 09:22
by KOOS BEST
Baie mooi verslag en baie mooi fotos, welgedaan..
Jules sien jy ry rond in Umfolozi laas Sondag ,met n moerse lens maar jy groet nie!
Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 20 Jul 2012 10:54
by Jules
Koos sorry man was dit jy in daardie mooi wit Disco, ek het gedog die drywer lyk bekend maar kon nie dink wie ken ek wat n Disco ry wat in Mtunzini bly nie, sien jou altyd met die bakkie of die goeie ou dae met n Patrol , please accept my humble apology.
Hier is so n pic of drie

- Wilde hond net klaar gevreet
- DSC02684.JPG (41.14 KiB) Viewed 3845 times

- Hiena soekend na Wilde hond kill
- DSC02629.JPG (58.51 KiB) Viewed 3845 times

- Ma en kleintjie by uitkykpunt waar ek Koos nie gegroet het nie
- DSC02494.JPG (59.86 KiB) Viewed 3845 times
Shalom
Re: Namibia: South, North and back South - Trip Report
Posted: 22 Jul 2012 15:23
by Adamastor
Nog prentjies opgeplak...
Added more pictures to the online library...