Page 1 of 2

O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 30 Jun 2009 19:55
by Kagiso II
Hi gents - The RedPatrol is in Gauteng .. and I dont think I'll be selling it soon. One thing on him I'd like to change though is the O M E springs [2" lift] that is installed. It's not as kind to my back as Brutus was - I need to swop it for the "comfort" coils ... Anybody?

O-ja - kan iemand raad gee : Watter ander 'karre' ry met dieslfde vere? of is elke maak [model] moutir s'n uniek [die vere vbedoel ek nou ... NIX anners nie :redface: ]
The reason I need a softer ride ... I was born with a "different" back structure...
The reason I need a softer ride ... I was born with a "different" back structure...
rug v Mac.jpg (193.94 KiB) Viewed 3125 times
the car it is for ... Oubaas se nuwe RooiPatrol
OsRooi inni Karoo.jpg
OsRooi inni Karoo.jpg (157.76 KiB) Viewed 3125 times

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 02 Jul 2009 08:49
by Stefan
Hi Mac,

Ek stel dalk belang.

Kan 'n mens 'n 'straight swop' doen, moet die skokbrekers nie ook vervang word nie?

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 02 Jul 2009 09:21
by Herrie
Hi Stefan, Mac is by Dewilt vir twee dae en vlieg Sondag terug Lagos toe - hy sal jou seker later antwoord.

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 02 Jul 2009 15:01
by Stefan
Thanks Herrie!

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 03 Jul 2009 17:22
by Saltman
Stefan, die skokbrekers is dieselfde, dit is die kronkelvere wat verskil. (Siesa, kyk sulke goeie Afrikaans).

Ek het nou 2de handse sagte vere reg rondom ingesit en is baie gelukkig - sal nog moet sien wat maak hulle as ek die wa laai!

Voorspoed anie Ouwaas mettie rooi mouster!

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 04 Jul 2009 03:30
by Kagiso II
Hallo manne - eisjj, nog nuut inni Patrol wereld - amper versjeet ik om te kom loer offie spriengse noggi nuwe baas gekry het nie.
Stefan - ek is self nie seker nie maaar ek wil saam soutie stem - mens hoef slegs die kronkelvere om te ruil en dat die dempers gemonteerd bly op jou voertuig. (p/m maar of sms my 072 666 2660 <kannie bel nie, net skryf>as jy wil ruil]
Kobus het reg - ouwaas vlie wel Lagos land to - maar daar is 'n Uitreik oppie horison so ek sal alweer mid Augustus terug wees. EN het rooije outo blyw tog wel hier agter, verstaat uw? (so-ja, nou mix ik daa'm die tale lekker op :oldtimer: :naughty: )
Dankie saltman - oompie sal Lagos geniet want my Dwergie is daar !! :thumbup:

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 09 Jul 2009 08:03
by Stefan
Hi Mac,

ek het vir jou 'n sms gestuur, weet nie of jy dit gekry het nie. Ek sal met jou swop.

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 20 Jul 2009 13:20
by Kagiso II
AAN STEFAN: - 'n P M wat ek al die 9e vir jou probeer stuur het - iewers het iemand te tegnies geraak vir my - ek is gewoond as ek "reply" - dan weet die tool vanself waarheen hy my antwoord moet stuur - hier sien ek vandag my antwoord aan jou le nog steeds in die "outbox" - goinhg nowhere ever [newwrmaaind 'slowly'] - nou plek ek maar die antwoord hisso in - hoop diekeer kom hy by jou uit ?
Groetnes
Oompie.
\
Kla ek??? ja - ek moun - oorik dom is en sukkel met vreemde goeters :think:


Hallo Stefan - mensssss maar dis swaar om tegnies dom te wees - ek sit in Lagos al van 5 Julie af - en ek kan netnie ingelog kom nie - en netnou 'search" ek vir die Patrol site ... en ek kry hom - en {warri wragtag] onthou ik die paaswoord ook - EN HIER IS EK WEER - [outoppi gebruik 2 laptoppe - een in SA en een hier - die dwanies neek en pla my te veel met die laptop by die lughawens...

ASkies ik nou eers met jou opvang - Ja, ek sal bly wees as ons kan omruil - RoooiRam staan in Pretoria en jy is in die Kaap - gaan ons die goet uithaal en heen en weer pos - of het jy ander gedagte?
My gewone i-myl is oom(dot)mac at g mail (dot) com... daar is ek darem meer gereeld.
Hoor graag van jou.
(ons gaan op 'n uitreik 30 Augustus tot onder in Richtersveld / Namkwaland ... kry my in Springbok dan swop ons daar ?

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 26 Aug 2009 14:29
by Stefan
Hi oom Mac,

Jammer ek was so lank van lyn af. Vandat ons laas 'gepraat' het, het ek nog opinies oor die swap ingewin en meeste is dit eens dat die vere en skokbrekers 'n 'kit' is en as ek die vere wil vat moet die bypassende skokbrekers ingesit word.

Die rede hieragter het te doen met die verspreiding van gewig en die dra-kapasiteit van die hegtings punte: As die vere te lank is, sal die skokbrekers uitmekaar trek sodra daar buitengewone (??) artikulasie plaasvind. As die skokbrekers te lank is, rus te veel van die voertuig se gewig op hulle en kan die monteerpunte breek.

Dus kan ek nie voortgaan met die swap nie.

Cheers

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Posted: 05 Oct 2009 21:25
by Kagiso II
haijjjjjj da Stefan

mmmmmmm - ek was ook in di eKalahari ... bietjie my menswees by die Boesmans van Albertvale en Kameelduin en Askham gaan opknap.
Ek het vir AGAROP laat skokbrekers insit voor my trippie en hulle gedra hulle uitstekend [was net blrrrri duur] daai MSG goeters ... jy weet, daai geles van OME]

Is reg so andersins - gan elkgeval trikki wees om tussen Kaap en Pretoria vere te ruil.
Ek sal hierdie uithaal en "comforts" insit en dan hierdie hierlangs adverteer ... dalk is daar iemand wat belangstel.
Dankie weereesn
- mooiloop
oompie