Page 1 of 2

Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 11:48
by Jules
Hello allemal

Anybody have any experience with Yokohama Mud Terrains ?

Shalom

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 12:30
by Kagiso II
Haijj Jules -- lyk my jy vra die manne vas??

As ek kan "opinie" gee - Yokies het nog altyd goeie naam gehad en ek dink nie geneig om puff taaijirs te maak nie [Vra bikki vir Pierre (Freakazoid)] (hy loer nooit meer hier in nie .. ek DINK het Yoki's op een van sy Trolle .. DINK ek.

@ watter prys kry jy?

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 12:36
by Tinus lotz
So ver ek kan uitvind 2 ply sidewall en heel en toe maklik op karre met independent suspension ken nie iemand met solid aste wat hulle op het nie.die kilos wat die manne van praat is 60 000.
Hulle pad kar bande is goed!
Die ou supper diggers was nie n sukses op my eskom bakkie gewees nie compound was baie sag min kilos met baie snye en punchers :thumbdown:
By gese dit was 15 jaar terug
Wat kos hulle?
By gese alle modder bande moet gereeld geruil word ek ruil myne elke 5000 en dit werk goed het nou 60000
Gedoen en is nog soos nuut
Ook n mens moet kyk na banddruk!
Ek laai gereeld 35 sakke sement op my hilux en ry 70km op grond paaie en my bande hou!
Ek pomp hulle so 3bar so hulle draai maklik
Dit is bietjie verkrag maar wat as hulle hou dan hou hulle!!
ek glo nie daar is meer slegte bande op die mark nie net diens, km en uithou vermoe wat n verskil maak

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 12:44
by Jules
Hi Oom Mac & Tinus

Kan die Yokomamas kry vir R 1775 n band dus net so onder die R9000 vir 5, ek kan by Barend BFG Muddies kry vir R2100 per band dan moet dit nog per courier kom en opgesit word. SuperTyres in Emp en RB kan vir my die BFG Muddies gee vir R 2340 fitted ,balanced en wheel allignment werk uit op R11700. Dit is n verskil van R2700. Ek weet die Super Diggers het destyds probleme gegee maar hopenlik is dit uitgesorteer.

My een swaer het die Yokomamas A/T op sy LC200 en hy is erg happy met hul het hul nou al so n jaar op en 20 000km, ry nou wel nie erg offroad nie maar met daardie paaie om Bethal kan mens dit seker sien as off road

shalom

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 12:50
by Peter Connan
Jules, a while ago I was driving on the N1 when we came across a huge prang. Traffic was not moving at all, and a lot of guys got out of their vehicles. Parked next to me was a series 130 Prado on those Yoko muddies. I took the opportunity to ask him about them, and he felt that their tread blocks (note: not sidewalls) were tougher than BFG's old muddies. He had used both over Baboon's pass and he felt the Yokos had shown less damage.

Having said that though, they had about 40k km on, and were pretty far gone...

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 13:23
by Jules
Kan Maxxis Bighorn kry teen R 1950 per band dan moet dit nog opgesit en gebalanseer word

Shalom

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 13:38
by Tinus lotz
Ek weet die bighorns is baie goed in die veld .........op die teer weet ek nie :think:

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 16:03
by Izak
Jules

Die Maxxis Bighorn vir watter "size" ? Ek is amper op soek na 285/75/16 Maxxis. Jou prys is amper R700 goedkoper per band as in Alberton

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 16:09
by Jules
Hi Izak dit is op 31 x 10.5R15 gekry by 4x4 Mega World hier by ons

Ken iemand die ProComp tyres?

Shalom

Re: Yokohama Mud Terrains

Posted: 27 Jun 2012 16:39
by Tinus lotz
Isak daai is 33 dium tires :biggrin: