Page 1 of 1
4.8 GRX For Sale on Gumtree - Looks like a Bargain
Posted: 14 Jun 2012 21:35
by Chris Skinner
Re: 4.8 GRX For Sale on Gumtree - Looks like a Bargain
Posted: 14 Jun 2012 22:21
by Tinus lotz
that is the one Jules wanted to buy !!!!!!!!,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,if i had the money ........there would be 2 in my garrage.......man it looks good

Re: 4.8 GRX For Sale on Gumtree - Looks like a Bargain
Posted: 14 Jun 2012 22:21
by Jorrie
Ek kan net begeer!!!

Maar die dag sal kom!!
Re: 4.8 GRX For Sale on Gumtree - Looks like a Bargain
Posted: 15 Jun 2012 08:46
by Jules
Morning all
Yip this is the one I had a look at and very nearly bought, I see they have sorted out the surface scratches. Rerig n baie mooi lorrie ek het net nie rustigheid in my hart oor die finansiele ekstra waaronder ek myself sou sit nie, my oudste dogter trou seker binne die volgende jaar en my jongste studeer tans en gaan dalk haar honneurs doen volgende jaar en ek sal vir haar ook n klein karretjie moet koop ( dalk moet ek vir haar my Patrol gee en die een koop

) as ek reg onthou het ek pics onder die topic oor die 4.8 gesit. Ek het met die eienaar gepraat daar was slegs een eienaar , diens rekord met Nissan en die lorrie was glad nie off road nie, baie kilos weens die feit dat hy gereeld Noord Kaap en Noord Limpopo moes ry om kliente by myne te gaan sien. Ek sal myself seker eendag skop maar ek het nou vrede gemaak met die lorrie ( die tyd was net verkeerd )
Ek het die AA toets ook vir die kar as iemand dit soek laat weet
Shalom
Re: 4.8 GRX For Sale on Gumtree - Looks like a Bargain
Posted: 15 Jun 2012 22:53
by Jorrie
Vir wat dit werd is, ek het vanmiddag vier 4.8 GRX Patrols in Voortrekkerweg, Pretoria te koop gesien. Ongelukkig kon ek nie stilhou om beter te kyk nie. Dus kan ek nie meet detail gee nie. Drie van hulle was wit en die vierde was 'n donker metaal kleur (Brons).