Page 1 of 2

my 276c died

Posted: 28 May 2012 09:02
by Tinus lotz
so garmin tells me that my 276c cant be fixed and the want to replace it with montana 650 ????
has anybody used this unit ??? :think:

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 09:25
by Tinus lotz
I use my gps for town ofroad and sea is there someting else that can work?????

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 09:32
by Jules
Tinus blykbaar is daardie Montana awesome, het met n paar ouens gepraat wat dit het en wat die 276 al gebruik het en hul is baie baie happy, dink nie jy sal n fout maak nie, ek persoonlik dink die Montana 600 is beter want die kamera op 650 is bietjie van n overkill vir die verskil in prys tussen die twee en as ek reg onthou was dit omtrent die enigste verskil

Shalom

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 09:35
by Tinus lotz
jules hulle bied my hom aan vir R 1960 so ek sal maar die kamera byvat

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 11:14
by David
Tinus, ek sien die 650 gaan gewoonlik vir R5000+ so ek dink daai is 'n bargain :thumbup:

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 12:09
by Tinus lotz
Dawid die prys is reg ek worry net of hy die selfde job as 276 sal kan doen :think:

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 12:52
by Sias
Tinus, dalk sal die artikel bietjie help?
http://www.boltonsgps.co.za/index.php/2 ... in-montana

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 13:54
by Tinus lotz
Thanks Sias dit het baie sin gemaak :thumbup:
Nou kom ek kry hom en kyk of ek met my piesang vingers daai tuch screen kan werk!!!!!

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 16:21
by Herrie
Is dit die prys met die program ingesluit? Gewoonlik moet jy ekstra betaal vir die Montana se program.

Re: my 276c died

Posted: 28 May 2012 18:33
by Tinus lotz
ja dit is in