Page 1 of 3

2001 GRX 4500

Posted: 14 May 2012 10:53
by Hannes P
2001 GRX 4500 Manual.

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 15 May 2012 13:29
by Carel
Hannes, die lorrie lyk baie mooi. Vanwaar is jy?

Re: 2001 GRX 4500

Posted: 17 May 2012 08:10
by Hannes P
Carel - Pretoria

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 17 May 2012 19:47
by Hannes P
Sorry guys. I have done some homework and it is not worth it to sell the vehicle
I would rather budget for petrol than pay a rediculous payment per month for the next few years! Vehicle not for sale anymore

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 17 May 2012 21:50
by Kagiso II
SLIM besluit -- en teen steady 100 is hy ook nie SO swaar nie :biggrin:

eerlik, oompie dink jy het regte besluit geneem

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 17 May 2012 22:24
by Tinus lotz
ek stem saam >>>>>>>erder petrol betaal en weet wat jy ry :thumbup: :thumbup:

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 18 May 2012 13:20
by Hannes P
Kom ons wees nou eerlik. Die Patrols is eintlik 'n puik voertuie. Sit so in die patrollie gisteraand en dink, as hy weg is...nee wat. Wil nie eers daaraan dink nie!

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 18 May 2012 15:34
by Aries66
Ja dit is swaar as jy eers 'n Trol gehad het jong. Bly om te hoor jy gaan hom hou.
Groete

Louis

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 18 May 2012 18:50
by Herrie
Hannes ek is bly jy het die regte besluit geneem - ek het die selfde idee al baie lank vir baie mense vertel :oldtimer:

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 19 May 2012 07:00
by Dr Chris
Hi Hannes,
I sat and watched this for some days now and when I saw your vehicle for sale,I thought it would have been such a pity! Glad you were able to see a way out - you will never better what you have - so well done!
Regards, Chris.