Wanted Urgently: Gearbox
Posted: 07 May 2012 17:16
Ek het dringnd 'n FS5R50B ratkas nodig met die volgende ratios:
1ste: 4.262
2de: 2.455
3de: 1.488
4de: 1.00
5de: 0.850
Dis die kaste wat op die TB45E en TD42T pick-up/wagon gebruik is.
As ek die ratkas kan kry wat op die TB48DE handrat gebruik is, sal dit ook werk.
Enige iemand wat weet waar ek so iets kan kry laat my asb weet.