Page 1 of 1

Bonnet Rubber Missing?

Posted: 04 May 2012 21:09
by NISMOnator
Hi Almal,

Het agter gekom my Patrol se bonnet is mooi gelyk aan die een kant en die ander kant nie. Ek het toe agter gekom dat daar a rubber weg is aan die een kant van die engine bay wat die bonnet help stut wanneer toe. So die bonnet hang skeef met al die gewig op klein voorste rubber. :helpsign:

Waar kan ek so rubber kry wat sal pas? Wil dit graag reg he? :think:

Fotos hier onder vir reference.

Re: Bonnet Rubber Missing?

Posted: 04 May 2012 21:34
by Tinus lotz
Ek dink agente is jou enigste kans :think:

Re: Bonnet Rubber Missing?

Posted: 04 May 2012 22:52
by Grootseun
Hardbody vat dieslefde rubber try spare plekke maar vra vir hardbody anders ouens wat bakkies opbreek vir parte

Re: Bonnet Rubber Missing?

Posted: 05 May 2012 15:35
by Herrie
Jy moet voor langs die radiator is daar ook ronde rubbers wat jy die lengte kan stel - is alby daar of is die een ook weg?

Re: Bonnet Rubber Missing?

Posted: 06 May 2012 06:24
by Dr Chris
Hi NISMOnator,
Try Rubber Products and Mouldings in Cape Town: Tel: 021 5932110 or info@rpm.co.za
There are also places in Durban, but I do not have the address at present - check Google.
Regards, Chris.

Re: Bonnet Rubber Missing?

Posted: 06 May 2012 17:14
by NISMOnator
Dankie aan almal se terug voering.

Het maar na die agente se kant toe gesping om dit vinniger te kry. Moes dalk gevra het vir die Hardbody se een maar het dit te laat gesien, anders was dit dalk goedkoper? :think:

Herrie die voorste rubber sit, en vat a massive punishment as gevolg van die een wat weg is. R70 :eek: later is hy bestel en hoop om dit als die week te kry.

Groete