2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 327
- Joined: 01 Apr 2012 14:44
- Full Name: Jacques Strauss
- Nickname: NISMOnator
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: VALHALLA
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 3 times
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Hi Everyone,
Please feel free to add as much info to this thread about your experiences on the 4.8 GRX Patrol. Failures, annoyances, what to look out for etc.
We took delivery of our 2007 4.8 GRX yesterday and what a nice vehicle. No haven't had it off-road as yet.
David om jou vrae te beantwoord.
Voertuig het 106 500 op die clock.
Voertuig lyk baie goed na gekyk. Ek sien dat dit TJM SHOCKS op het, maar nie die geel springs nie? Wat beteken dit? Die springs gee normaalweg die voertuig a lift?
Die diff lek nou nie meer nie, hulle het a splinternuwe seel ingesit en dit het lyk my gewerk?
Ons het darm die service rekord opgespoor en print out gekry en als is lyk my gedoen. Ek het wel nog nie a owners manual nie! Is daar dalk hier erens a digitale een vir die voertuig?
Hierdie mag dalk nou a baie simpel vraag wees, maar ek is maar a manual transmissie ou en die outomaties is nogals a nuwe ding. Die tweede gearbox, low range, high range etc, hoe sit ek dit in die verskillende ratte?
Dankie!

God follows me where I tread.....
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Baie geluk met jou nuwe speel ding!!!!
Die 4.8 is n monster!!!!
Kyk op jou sunviser daar is al die instruksies vir die transmissie
Die manual kan jy met Herrrie reel
Ek is ook in pta area as jy n draai wil kom maak ek ry my 4.8 nou al vir 140000km en het nog net n starter gedoen met die hulp van Grootseun op die forum
Graham cumming doen alles op my kar wat ek nie self doen nie hy is ook op die form en ry ook n patrol .Hy is in Valhala
As jy bande moet of wil opsit praat met my ek en die manne van Auto wiel is maatjies het laaste jaar 150 stelle bfs vir fform mense gekry
Die beste size vir jou trol is 285 70 17
Jou ratkas olie is net by nissan beskikbaar daar is n sticker op jou drop plate wat die spec gee
Brandstof is so 4.8 in die dorp en 5.7 op die oop pad km per liter
As jou voet swaar is kan jy goot verrassings kry
j gebruik jou tip tronic as jy sleep dit spaar baie brandstof
My 4.8 op die sand met 0.8 bar wiele bly koning van die duine
Wat kan ek jou nog vertel?????

- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Ek het net die Service Manual op CD beskikbaar maar nie die Owners Manual nie - ek myne 3 jaar terug by Nissan gekry vir R150-00.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 327
- Joined: 01 Apr 2012 14:44
- Full Name: Jacques Strauss
- Nickname: NISMOnator
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: VALHALLA
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 3 times
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Hi Tinus!
Baie dankie vir die infom help al klaar. Brandstof verbruik is ek baie bewus van!:-)
Miskien kan jy my dalk help om solank die volgende uit te figure? Het nou al na a paar goed gekyk en gefiddle. Dink ek het dalk goed opgespoor wat nie meer werk nie. Ek laai die 2 fotos op, maar sal eers verduidelik. In die middel langs die gear lever is a knoppie wat lyk soos a antenna wat op die knoppie is?
Dan in die middel net voor die sunroof controls, is daar a display wat a kompas in het (sien prentjie onder) langs dit is daar 3 strepies met niks info. As ek die mode knoppie eenkeer druk dan gebeur niks. As ek die knoppie weer druk gaan hy blank. Dan as ek dit weer druk wys dit soos onder weer? Is die ding stukkend? Is dit dalk grade celsius wat daar moet wys?
Dan nog een vraag vir nou (daar sal seker nog baie wees) as ons die voertuig nie baie stadig en geluidelik briek nie en net stop dat jerk dit so met a geluid asof die clutch gegryp word? Is dit normaal?
Herrie,
Baie dankie vir die info! Dit help. Sal maar bitjie hoor. Sal dalk later by jou die service manual kry. Kan handig te pas kom. Enige ander informasie wat my dalk sal help om na die voertuig te kyk?

- Attachments
-
- Display with lines where something should be?
- IMG00019-20120415-1823.jpg (130.62 KiB) Viewed 3549 times
-
- Looks like antenna or bluetooth sign?
- IMG00018-20120415-1823.jpg (111.38 KiB) Viewed 3549 times
God follows me where I tread.....
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
daar moet n temp op die display wees mode kies tussen grade celsius of farenheit so ek dink jy het dalk n probleem daarNISMOnator wrote: Dan in die middel net voor die sunroof controls, is daar a display wat a kompas in het (sien prentjie onder) langs dit is daar 3 strepies met niks info. As ek die mode knoppie eenkeer druk dan gebeur niks. As ek die knoppie weer druk gaan hy blank. Dan as ek dit weer druk wys dit soos onder weer? Is die ding stukkend? Is dit dalk grade celsius wat daar moet wys?
dit is om jou antenna uit of in te stel sodat dit nie haak in die bos nie maw wanneer jy die kar aansluit kom hy vol uit of op die ander een net halfpad maak dit sin ???NISMOnator wrote:In die middel langs die gear lever is a knoppie wat lyk soos a antenna wat op die knoppie is?
maw as jy hard briek skud die voertuig ????ek weet nie mooi nie miskien meer brieke as ratkas ???Jou universals op die prop kan dalk nie lekke wees nie ???ek raai nou moet self ry om vir jou te kan se
my beste raad aan jou is vat hom vir Graham cumming laat hy kyk na al die dinge wat pla en neem dit op met die plek waar jy hom gekoop het
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Sover die temp display aangaan , lyk og hy geen lesing kry van die NTC thermistor af nie , so of hys uitgeprop of weg - praat met Christoslang hyt onlans so display in sy trol ingebou en baie hiuswerk gedoen oor die thermistor
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 48 times
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Dankie Jacques - Lyk my ek is bietjie laat...NISMOnator wrote:David om jou vrae te beantwoord....
Toemaar ek dink ons was almal manual ouens tot ons die outomatiese monster ontdek hetNISMOnator wrote: Hierdie mag dalk nou a baie simpel vraag wees, maar ek is maar a manual transmissie ou en die outomaties is nogals a nuwe ding. Die tweede gearbox, low range, high range etc, hoe sit ek dit in die verskillende ratte?
Van 2H na 4H kan jy net terug trek op die kort kierie maar as jy na 4L wil gaan moet jy tot stilstand kom en die kort kierie af druk en terug trek.
Soos Tinus sê gebruik die tiptronic - in 1ste rat sal hy engine braking gee wat jou spoed beperk maar die hoër ratte is soos 'n sport ratkas. As jy wil verby vat skuif hom net na links en hy is dadelik in 4de - as dit nodig is kan jy hom selfs terug sit na derde.
Bietjie moeilik om te sê watter coils jy het sonder om die voertuig te sien maar ek weet my TJM's is geel. Jy sal na jou hoogte moet kyk - as hy laag is , is dit heel moontlik nog standaard coils met beter shocks
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
-
- Senior Member
- Posts: 327
- Joined: 01 Apr 2012 14:44
- Full Name: Jacques Strauss
- Nickname: NISMOnator
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: VALHALLA
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 3 times
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Dankie aan almal!
Ok lyk my ek het dan nogal a probleem, want daar wys geen grade of fahrenheit nie? Die aerial beweeg nie in as ons die voertuig afsit nie? Soos ek verstaan se julle dat die aerial moet in trek? En as jy aansit kom hy uit, die knoppie maak niks aan die aerial nie?
Ek hoop nie dat hierdie goed my baie duur gaan kos nie. Sal maar hoor wat se die plek, hulle is ook so ver van my af, a slep om in te ry. Waar is MNR Cummings? Blykbaar in my VALLEY? Miskien kan ek met hom reel om dalk net a draai te maak of ek dalk by hom?
Hoeveel vra MNR Cummings om so na a mens se voertuig vinnig te kyk en bitjie info te gee? Ja ek het als probeer uitlig voor die tyd maar lyk my ek het nou a paar goed gemis. My vrou het uitgelig dat ons linker voorste speaker dood is!
Miskien net a draadjie?
As ek hard briek soos skielik vir a rooi robot dan is daar a doef klank asof die gearbox iets gryp, soos die clutch met a ligte vibrasie deur die voertuig? Dit is nou maar my gevoel met die klank wat ek kry want dit gebeur nie as jy net mooi egalig briek nie.
Hoop rerig nie daar is nou iets fout met daardie AUTOBOX nie?
Jammer vir my "ignorance" maar wat is die universals op die prop? Het nog baie om te leer?
Ek wil sommer ook vra oor wat die verskil is tussen die auto en lock voor op die voorste wiele? lock dit nie auotmaties in die voertuig nie?
Waar kan ek kyk of dit uitgeprop is? Waar sit thermistor?
Weereens dankie vir al jul antwoorde en raad!
Ok lyk my ek het dan nogal a probleem, want daar wys geen grade of fahrenheit nie? Die aerial beweeg nie in as ons die voertuig afsit nie? Soos ek verstaan se julle dat die aerial moet in trek? En as jy aansit kom hy uit, die knoppie maak niks aan die aerial nie?
Ek hoop nie dat hierdie goed my baie duur gaan kos nie. Sal maar hoor wat se die plek, hulle is ook so ver van my af, a slep om in te ry. Waar is MNR Cummings? Blykbaar in my VALLEY? Miskien kan ek met hom reel om dalk net a draai te maak of ek dalk by hom?
Hoeveel vra MNR Cummings om so na a mens se voertuig vinnig te kyk en bitjie info te gee? Ja ek het als probeer uitlig voor die tyd maar lyk my ek het nou a paar goed gemis. My vrou het uitgelig dat ons linker voorste speaker dood is!
Miskien net a draadjie?
As ek hard briek soos skielik vir a rooi robot dan is daar a doef klank asof die gearbox iets gryp, soos die clutch met a ligte vibrasie deur die voertuig? Dit is nou maar my gevoel met die klank wat ek kry want dit gebeur nie as jy net mooi egalig briek nie.
Hoop rerig nie daar is nou iets fout met daardie AUTOBOX nie?
Jammer vir my "ignorance" maar wat is die universals op die prop? Het nog baie om te leer?
Ek wil sommer ook vra oor wat die verskil is tussen die auto en lock voor op die voorste wiele? lock dit nie auotmaties in die voertuig nie?
Waar kan ek kyk of dit uitgeprop is? Waar sit thermistor?
Weereens dankie vir al jul antwoorde en raad!
God follows me where I tread.....
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
in die eenkant kom hy vol uit en op die anderkant net halfpadNISMOnator wrote:En as jy aansit kom hy uit, die knoppie maak niks aan die aerial nie?
graham run n workshop van sy huis af in valhala sy no is 0126513447NISMOnator wrote:Waar is MNR Cummings? Blykbaar in my VALLEY? Miskien kan ek met hom reel om dalk net a draai te maak of ek dalk by hom?
ek dink jy moet maar spoedig by hom n draai maak dan kan hy na al jou dinge loer en sy opinie gee
raka op die forum is ook in die verkoop van karre en dy het my gese dat die nuwe verbruikers wet dit moeilik maak vir die handelaars so laat graham kyk en praat met die mense by wie jy gekoop het dalk is daar n paar dinge fout waarvan jy nie weet nie
dit is ongewoon om n patrol te kry met baie probleeme die 4.8 is redelik bullet proof my antenna het ook nou al twee keer gegaan teen takke ens so ek gaan n wip een opsit
auto box in kuduspoort verstaan ratkaste maar laat graham eers loer
as jy my wil skakel ek is in centorion 083297agt nul een drie
groete
tinus
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6016
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Nismonator, there is a thread somewhere in here about a similar problem to yours (the shudder/shunt when stopping), I think in the drivetrain section. If I remember correctly, it was play in the diff or propshaft, not a gearbox problem. Have a look there.
The propshafts are the shafts between the gearbox and the axles (both front and rear), end both of these have got two universal joints each. This is a joint that allows power to be transferred at an angle. These are necessary as when the suspension moves, the axles move relative to the gearbox. In this case, you only need to inspect the rear one, as the front one is effectively stationary when the vehicle is in 2x4.
RE the hubs: if the hubs are in the Auto position, they will lock when you select 4x4, but under certain conditions they may momentarily unlock again, such as when changing direction from forward to reverse, (such as might happen if you are "rocking"the car to get unstuck) and this may cause damage. Thus when doing stuff like that, or any heavy 4x4 work it is better to lock them manually.
I doubt whether Graham will charge you significantly just for having a quick look?

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 17 guests