Page 1 of 4

New Nissan Badges

Posted: 12 Apr 2012 15:40
by Grootseun
Guys im thinking of getting a few of these made , who would be interested

Re: New Nissan Badges

Posted: 12 Apr 2012 15:57
by Kagiso II
Yippp - Ewald [BLOUDRAAD] annerkan op NISSAN4x4 forum sal beslis verseker wil he vir sy Safari oprojek [as Brutus nog gelewe het, sou ek vi hom ook 2 wou hĂȘ .. maar ou Boezman is te sedig :confused:

Re: New Nissan Badges

Posted: 12 Apr 2012 16:06
by Jules
Plak dit op die dealerships se Spares Departemente as aanduiding van hul onderdeel pryse

Shalom

Re: New Nissan Badges

Posted: 02 Jun 2012 11:48
by tour de frans
Grootseun, ek stel belang asb.

Re: New Nissan Badges

Posted: 14 Sep 2012 21:59
by Grootseun
Het uiteindelik die nuwe INSANE badges gekry kerels - een groot een vir op gril ( ou een se groote as jy hom verwyder ) en een agter - gesny uit stainless net polish en mooi blink vryf en jou troll is n insane troll - sal kyk of ek myne die naweek kan fit dan sal ek fotos post

Twee badges in n set - R150 het 34 stelle as julle soek

Re: New Nissan Badges

Posted: 14 Sep 2012 22:30
by jan.dup
Hi Driko,

Sal graag so 'n stel wil he - het jou ge-pm.

Re: New Nissan Badges

Posted: 15 Sep 2012 05:32
by martyn
Hi Driko, I'd like a set please, plus I'd like one to fit my forehead as well :doh:

Re: New Nissan Badges

Posted: 15 Sep 2012 06:31
by Jorrie
Driko
Ek sal myne Dinsdag kom haal as ek Zantus se bracket kom haal. Sal jou Dinsdag ogeend bel. :thumbup:

Re: New Nissan Badges

Posted: 15 Sep 2012 07:57
by Zantus
Jorrie, tel sommer 'n stel vir my ook op.....ek het 'n "INSANE" sticker, maar dit is nie dieselfde grootte as die Patrol se badges, so so hier is presies wat ek gesoek het.

Ek skuld Driko nou R250, so Jorrie, jy moet maar besluit of jy hom namens my gaan betaal en ek jou dan volgende week die kontant terug gee, of anders kan ek die geld aan Driko oor betaal....wat ook al die maklikste is vir julle ouens?

Re: New Nissan Badges

Posted: 15 Sep 2012 08:42
by Peter Vee
Grootseun wrote:Het uiteindelik die nuwe INSANE badges gekry kerels - een groot een vir op gril ( ou een se groote as jy hom verwyder ) en een agter - gesny uit stainless net polish en mooi blink vryf en jou troll is n insane troll - sal kyk of ek myne die naweek kan fit dan sal ek fotos post

Twee badges in n set - R150 het 34 stelle as julle soek

I'll take a set... how can I get in touch with you?

Thanks, Peter V