Page 1 of 1

Projek Yster.

Posted: 01 Apr 2012 15:26
by Tommie
Dag Maats. My Projek YSTER is sterk aan die gang. Die 427 chevy motor is op bestelling :blonde: Ons hoop dat die motor met sy volledige "groceries" hier sal wees. Huidiglik is Yster by Lynx 4x4. Ek het by vriend van my 1998 4.5 Patrol gekoop. Die Patrol was groen gewees. Omdat ek van wit hou,het ek die Patrol wit gespry. My gedagte gang met die motor(427), was dat dt sterk genoeg sal wees om 500Nm torque @1000rpm te lewer. Ek weet net nie of dit moontlik is nie?