Page 1 of 1
Diff size?
Posted: 14 Mar 2012 09:43
by Peter Connan
Hello all
Which diff would a 2001 4.5 GRX Auto have, the H233 or the H260?
Thanks
PC
Re: Diff size?
Posted: 14 Mar 2012 11:29
by tour de frans
Hello Peter
Met of sonder difflock? Dis heelwaarskynlik die H260
Re: Diff size?
Posted: 14 Mar 2012 11:43
by Peter Connan
Frans, dis met diff lock. Sal dit dan die 260 wees?
Dankie
Re: Diff size?
Posted: 14 Mar 2012 12:14
by tour de frans
Peter
Altwee daai model diffs het gekom met of sonder n diflock. Maar ek sou se die H260 is die een. Kyk hoeveel olie hy vat. Die difflock H260 vat minder olie as die een sonder die lock.
Groete
Re: Diff size?
Posted: 14 Mar 2012 12:27
by Peter Connan
Dankie Frans, maar ek probeer juis bepaal hoeveel olie nodig is...
Re: Diff size?
Posted: 14 Mar 2012 12:29
by David
Pieter - kyk na die ouer post:
Diff
Wil vir my lyk of dit net die manuals was wat die 260 gehad het as ek Gerrit se post reg lees.
Re: Diff size?
Posted: 14 Mar 2012 12:52
by Peter Connan
Dankie Dawid, dis presies wat ek gesoek het...
Re: Diff size?
Posted: 14 Mar 2012 13:23
by tour de frans
4.7L sonder difflock
3.7L met difflock.