Page 1 of 2

Lobo dalk te koop

Posted: 06 Mar 2012 09:25
by Gerrie
Ek skep slegs hierdie inskrywing om die gevoel te toets.

As ek Lobo te koop sou aanbied, sal daar iemand wees wat belangstel?
Lobo is: 1981 Datsun Safari en op sy odometer is daar 297 000 km.
Hy het 'n 2,8 liter petrol-enjin met 'n Dicktator-EFI wat hom baie krag gee en baie minder dors as die Carburettor-modelle maak.
Oor sy pedigree en geskiedenis weet julle almal, so ek gaan niks kan vertel wat nie reeds hier deur almal geken word nie.
Dit is met 'n hartseer hart wat ek so iets sal oorweeg, so ek sal hom net aan iemand verkoop wat sy waarde sal waardeer.

Die prys wat ek sal vra is R45 000, maar dit is onderhandelbaar - ons kan 'n ruiltransaksie ook oorweeg.
Image

Image

Image

Image

Kontak my op die forum, per e-pos (gerrie@wegry.co.za) of per foon (082 drie sewe dubbel vier 193)

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 16 May 2012 19:06
by KOOS BEST
Gerrie, hoe kan jy LOBO verkoop nadat die artikel in die wegry verskyn het, sies man!!!!!!

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 17 May 2012 08:52
by Gerrie
Koos, dit gaan alles oor die datums...
Hierdie post het ek vroeg in Maart al opgesit toe ek nog vreeslik omge-ellie was met die hele Lobo-ding. Maar intussen het my hart al weer sag geword teenoor die ou robbies... my vrou s'n ook! :blonde:

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 17 May 2012 12:17
by Alex Roux
Gerrie

Is al die issues nou uitgesort?

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 17 May 2012 12:53
by Gerrie
Meeste van hulle - hy het net so klein idle-probleempie nou, maar dit is net die idle control valve wat ek moet vervang... Sukkel nog net om heir in die kaap 'n Bosch two wire idle control valve op te spoor - ek kry sulke blank uitdrukkings as ek by 'n scrapyard vir een vra... selfs Bosch kan my nie help as hulle nie die part nommer het nie...

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 17 May 2012 22:37
by Tinus lotz
ek dink dit is nog n hoofstuk wat eintlik op die avonture van gerrie en lobo moet wees!!!! :lol: :blonde: :blonde: :blonde: DAN KAN ONS MOS HELP SOEK ENS>>>>>

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 17 May 2012 22:46
by Kagiso II
flipppppp - skrik ik ook nou wakker - ek sal more by Ben Hur verneem wat hy daar ingeplug - en waamee vervang mens dit??

klink klein genoeg om te pos ??

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 18 May 2012 09:10
by Gerrie
Ja nee, dis weer tyd dat die avonture opgedateer word...

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 23 May 2012 22:05
by Kagiso II
LOBO SOLD -- back to Oompie -- gan hom volgende week haal.

Re: Lobo dalk te koop

Posted: 23 May 2012 22:12
by Jules
Geluk oompie, Gerrie ek hoop jy het oompie geroer nadat jy alles mooi reggemaak het , oompie sterkte met jou her troue met Lobo mag jul vele paaie en berge saam oorwin.

Shalom