Nou manne die dag as my Y61 kan doen wat my Redcat doen dan het ek die perfekte Patrol
Dink rerig hy kort net n Patrol body om die forum se mascot te kan word
Bou op die oomblik ook n klein skaal winch vir die monster maar hier is die specs sover
Aparte 100T motors voor en agter
4 Link suspension wat 90grade kan artikuleer
Locked front and rear dif
4 Wheel steering met settings vir - net voor , voor en agter selfde rigting om te crabwalk , voor en agter teenoorgestelde rigitng vir kleiner draai en dan net agter
Re: Perfect suspension system
Posted: 28 Feb 2012 09:10
by Grant
Driko,
This is probably the most extreem I have seen
Re: Perfect suspension system
Posted: 28 Feb 2012 12:22
by Tinus lotz
ek soek een!!!
Re: Perfect suspension system
Posted: 28 Feb 2012 22:35
by Grootseun
On the trail for a Patrol body for this one now , seems there is Hilux , Jeep and oil leaks o sorry i mean Land Rover and even a Land cruiser body available but no Patrol that i can find yet , so i decided to do a few mods to make it more extreme in the menatime - why just because i can
Re: Perfect suspension system
Posted: 28 Feb 2012 23:28
by G-MAN
Hier is myne!
Re: Perfect suspension system
Posted: 28 Feb 2012 23:30
by G-MAN
Kou klippe!
Re: Perfect suspension system
Posted: 29 Feb 2012 21:40
by Grootseun
Gman is daai die Losi Night Crawler 1/10 skaal ?
Myne is die Redcat 1/8 skaal
Ekt nou al die 2000 mah battery met twee 3600 mah Wolfpacks in parralel vervang
Die agterwiele 75g en voor wiele 150g swaarder gemaak
Natuurlik is ek nou al deur n paar stelle servo horns - het 15kg metal gear servos in en ek strip dus kort kort die horns - wil nou ally weergawes bestel
Het vanaand gaan ry en so waar as wragtig met die 100T motors en die nuwe battery setup het ek die shearing pins wat die dog bone collars met die pinion gear shaft verbind afgedraai so more is dit tyd om daai upgrade te maak
Het ook nou n ally hop up kit vir hom begin soek van die states af - kan kry maar kos my amper wat die crawler my kos - het n pel met n laser cutter ek sien n saterdag se speel en n nuwe ally chassis in die voorland le