Page 1 of 1

2004 4.8 GRX - SOLD!

Posted: 20 Feb 2012 14:56
by Langman
Hi Manne

Hier gaan ek alweer...die Patrollie moet nou waai want ek het dringend n' ekonomiese ryding nodig vir my werk. Soveel soos wat ek gedink het ek sou die Patrollie kon hou sal dit eenvoudig net nie moontlik wees nie! Na my vorige post blyk dit my ek was so bietjie aan die hoog kant wat prys betref...ek is nou bereid om afskeid te neem as ek R200K kan kry. Ek dink dit is redelik so as julle enige iemand ken wat n' goeie kondisie 2004 model soek pm my gerus.

Enige iemand wat belangstel hier is die details:
2004 GRX 4.8
233 000km
Extra's - TJM Front Bumper, KC Spots, DUKE 9500 Winch, EFS Suspension
Federal Couregia MT's (285/70 x 17) Onlangs opgesit, sowat 6000km plus/minus met hulle afgele so hulle is redelik nuut.
Het splinter nuwe front locking auto hubs opgesit 2 weke terug.

Laat weet maar...

Thx

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 21 Feb 2012 11:37
by Patroljol
Mooi tjor!

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 21 Feb 2012 12:52
by Kagiso II
as Boezman nou al verkoop was ... weet ek waarmee ek nou sou gery het :-))

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 21 Feb 2012 12:57
by Peter Connan
Het oompie gesien daar is 'n byt op die wegry forum?

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 06 Mar 2012 12:44
by Mark Greenhill
Is the vehicle still for sale?

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 06 Mar 2012 15:46
by Langman
Hi MDG...Sorry Sold!