Page 1 of 1

BOEZMAN NOT for Sale anymore

Posted: 15 Feb 2012 14:03
by Kagiso II
For sale:
Boezman.

2002 Hard Body, D/Cab: 3.0Di 16V Diesel [opgepas soos kleinnood]
KM: 216000 [FSH ]
Camil Suspension [New - fitted August 2011]
Canopy with 'gull wings' side windows
Frontrunner 'WindCheetah' roof-rack
Rooftop tent with side skirts
KC beam spotlights
HELLA - Dynamique Spotlights [changes direction when bakkie turns]
Snorkel [to be re-fitted]
OUTBACK Drawer system
Purpose built rock sliders
Chip & Inter-cooler
Off road front bumper
Off road rear bumper WITH spare wheel carrier
65 Liter S/Steel long range tank.
Under-body protection - From behind bumper te back of gearbox.
Tyres: 265/70 16 Bridgestone Deuller A/T 694 [2 new, 2 more new, 2 1/2 life]
YES - 6 wheels coz 2x spare wheels.
Kenwood MP 3 + 'Aux' jack Radio system

Meticulously maintained
only reason I am considering selling Boezman is because the rear seat space is a bit cramped for six-foot people on a long outreach trip [Looking for something with rear legroom, if you know of ??]

Price: R120,000 o.n.c.o. [within reason] [Extras value ±R70 000]

Sorry, the board attachment quota has been reached.

............ and thus no pictjaaz for now - BUT I can e-mail you plenty [OR go to http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=1 for Pictures] -
P/M me with you e-mail address if you would like picts by e-mail]

Re: BOEZMAN for Sale

Posted: 15 Feb 2012 14:33
by XenoBlitz
This is a sad day. :(

Re: BOEZMAN for Sale

Posted: 17 Feb 2012 23:15
by Kagiso II
en noudat JohnBoy daai gremlin wat ons kiekies blok doodgedô - r het, hir is paar van BOEZMAN [
Guns asb ouens - die uitreike is op hand, ek nodig iets met meer pasassiersspasie vir die laaaaaaang paaie en bundu roetes [daar is OUER mense wat wil saamgaan op die uitreike.. as jy hoor van iemand wat 4x4 soek .. vertel hulle van Boezman??? :pray: :oldtimer: ]
Boezman ad1.jpg
Boezman ad1.jpg (205.25 KiB) Viewed 1313 times
Boezman ad3.jpg
Boezman ad3.jpg (184.6 KiB) Viewed 1313 times
Boezman 1.jpg
Boezman 1.jpg (163.42 KiB) Viewed 1313 times
Boezman 2.jpg
Boezman 2.jpg (154.77 KiB) Viewed 1313 times
Boezman 3.jpg
Boezman 3.jpg (175.15 KiB) Viewed 1313 times
Boezman 4.jpg
Boezman 4.jpg (148.52 KiB) Viewed 1313 times

Re: BOEZMAN for Sale

Posted: 23 Feb 2012 11:46
by Kagiso II
Na oorweging en heroorweging en oordink en oor dink, het ek besluit dat, as Boezman teen Sondag 25e nognie verkoop is nie, is hy nie meer te koop nie., Dan hou ek my ou strydros en die ouens wat saamry op verrrr uitreike moet maar die beknopsit verduur.

Re: BOEZMAN for Sale

Posted: 23 Feb 2012 12:44
by Grootseun
Oom Mac , as jy Boesman hou het ek vir jou n deal , die man wat my hardbody gekoop et wil die bodylift en groot wiele en mags afhaal , hy soek n donor om dinge op oor te bou - ons kan dalk vir jou daai body lift soos jy gesoek het maak gebeur teen n klein fooi by hom , hy wil die hardbody as werkstrok gebruik en daarom haal hy alle suit

Ansersins as iemand van n hardbody eienaar wat wil wiele ruil ens weet pm en ek gee julle sy detail

Re: BOEZMAN for Sale

Posted: 23 Feb 2012 13:25
by Kagiso II
QQQ :thumbup: :biggrin: NOU praat jy bigguy Grootseun ..
[ek vermoed hy gaan nog op my erf wees vir laaaaang tyd .. [p/m vi oompie wat die baadjit gan behels om daai oplig te erf ?? seblief]