Windpompfees 4x4 27-28 April 2012
Posted: 15 Feb 2012 07:54
Windpompfees 4x4 wat 27-28 April 2012 te Naboomspruit plaasvind.
Hierdie jaar lyk van ons borge soos volg: SAFARI CENTRE, WARN SA, PROBE.
BB Group en nog vele meer.
Ons borge het laasjaar R80 000 se waarde aan pryse aan ons 4x4 deelnemers oorhandig.
AS u dus wil deel in die pret en groot pryse wil wen.... Skryf so gou as moontlik in!
Kontakpersoon: LUKAS RAUTENBACH
Tel: 083 254 7127 Faks (slegs 4x4): 086 720 1523
E-pos: 4x4entries@windpompfees.co.za