BF Goodrich A/T's
- Adamastor
- Senior Member
- Posts: 63
- Joined: 30 Oct 2011 19:00
- Full Name: Hannes Baard
- Nickname: Adamastor
- Home Town: Hermanus
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Hermanus
- Been thanked: 3 times
- Contact:
BF Goodrich A/T's
There is a very real chance that I would like to sell off 8, maybe 9, BF Goodrich 285/70/17 All-Terrain T/A KO tyres.
Both sets have only done maybe 10 000km.
One set is from my Navara which I sold at the end of last year.
One tyre has not even seen the road yet.
New, these tyres are in the order of R3 000 each.
What sort of price can I expect per tyre?

2009 Nissan Patrol 4.8 GRX - soos sy van haar ma af kom...
- Adamastor
- Senior Member
- Posts: 63
- Joined: 30 Oct 2011 19:00
- Full Name: Hannes Baard
- Nickname: Adamastor
- Home Town: Hermanus
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Hermanus
- Been thanked: 3 times
- Contact:
Re: BF Goodrich A/T's
So guys...
Nobody even remotely interested in making a suggestion on pricing?
Or is BFG's such a shoddy tyre nobody wants them?
WWW
Nobody even remotely interested in making a suggestion on pricing?
Or is BFG's such a shoddy tyre nobody wants them?
WWW
2009 Nissan Patrol 4.8 GRX - soos sy van haar ma af kom...
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: BF Goodrich A/T's
Not good tires - but the Toyota guys will buy them!!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 116 times
Re: BF Goodrich A/T's
Dakar was won on BFG's tyres for the last ten years in a row, this year all 3 podium finishers ran BFG AT+ tyres. Doesn't sound too bad to me?
- Adamastor
- Senior Member
- Posts: 63
- Joined: 30 Oct 2011 19:00
- Full Name: Hannes Baard
- Nickname: Adamastor
- Home Town: Hermanus
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Hermanus
- Been thanked: 3 times
- Contact:
Re: BF Goodrich A/T's
Still no suggested price?
Want to sell one set (depending on wether buyer wants 4 or 5) first.
Then replace my current tyres.
And finally sell the 2nd set (4 or 5 depending on wether the 1st buyer took 4 or 5).
One of the 9 tyres have not even seen a road!
I believe tyres cannot lie around forever... they go "wonky" after a couple of years...
So seriously... what price can I market/sell them at guys?
Want to sell one set (depending on wether buyer wants 4 or 5) first.
Then replace my current tyres.
And finally sell the 2nd set (4 or 5 depending on wether the 1st buyer took 4 or 5).
One of the 9 tyres have not even seen a road!
I believe tyres cannot lie around forever... they go "wonky" after a couple of years...
So seriously... what price can I market/sell them at guys?
2009 Nissan Patrol 4.8 GRX - soos sy van haar ma af kom...
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: BF Goodrich A/T's
Adamastor -- on the HI LUX and HECSA and WEGRY KAMPVUUR sites there ar lots of BFG aanbidders [net so baie Tyotta aanbidders ook]
Kan oompie jou "AD" vir jou daar aanplak?? [dan moet jy my gou gou jou kontak details P/M dat ek dit daar kaan aanplak vir die ouens
Ek?? met BFG ry?? Dwerrrgie klap my bo-oor die laerskool se saal se dak

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Adamastor
- Senior Member
- Posts: 63
- Joined: 30 Oct 2011 19:00
- Full Name: Hannes Baard
- Nickname: Adamastor
- Home Town: Hermanus
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Hermanus
- Been thanked: 3 times
- Contact:
Re: BF Goodrich A/T's
Nou watse tyretjies ry Oompie dan mee?
En wat sal werk op my BosTrollie?
Die manne het dan altyd so goed van die BFG A/T en M/T bande gepraat...
Nou's ek heelemal ge-konfuse...
En wat sal werk op my BosTrollie?
Die manne het dan altyd so goed van die BFG A/T en M/T bande gepraat...
Nou's ek heelemal ge-konfuse...
2009 Nissan Patrol 4.8 GRX - soos sy van haar ma af kom...
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: BF Goodrich A/T's
ADAM Astor - oompie ry OF Bridgestoen Duellers OF Bridgestone Duellers OF Bridgestone Duellers [MAAR ek sal kyk na Cooper S/T Maxx as die prys beter is]
BFG en ek is NIE maats nie [ander ouens hou van hulle]
Teken sommer in op WEGRY se forum - Paar van ons is daar ook [JG, George, Ek en twee of drie wat anoniem wil bly] - Ek het jou AD hier geplaas:
http://www.wegry.co.za/forum/showthread ... 3#post6813
BFG en ek is NIE maats nie [ander ouens hou van hulle]
Teken sommer in op WEGRY se forum - Paar van ons is daar ook [JG, George, Ek en twee of drie wat anoniem wil bly] - Ek het jou AD hier geplaas:
http://www.wegry.co.za/forum/showthread ... 3#post6813
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 116 times
Re: BF Goodrich A/T's
Hulle praat steeds goed van die BFGs op Tire Rack!
Hulle bande feature ook iewers in die middel rond in die "On-off road" kategorie:
Ek glo verseker jy sal reviews vind waar ander fabrikaat bande beter doen, en BFG slegter. Hoe dit ook al sy - mense se voorkeure sal maar altyd verskil. Party ouens hou van Nissans, ander ry Toyotas (of dalk nog vreemder karre). Party manne drink brandewyn, ander hou van bier. sommige ouens hou van blondes, ander van rooikoppe, ens. Ek hoor daar's selfs mense iewers in die land wat vir die Stormers skree! Dink net hoe vervelig die wereld sou wees as almal oor alles saamgestem het?

- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
Re: BF Goodrich A/T's
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar almal wat totdusver hul weersin in BFG ATs gewys het, kon nog nie vir my se hoekom nie.
Ek is self nie 'n BFG fan nie, wil net weet hoekom.
Ek het huidiglik twee BFGs voorlangs waarvan die een 'n slowpuncher het met bietjie skade naby die rim (erens op 'n obstacle hom gesny).
Maar gebeur hierdie soort ding meer met die BFGs as met ander?
Ek verstaan ook met die drie lae staal in die sidewalls, kry die BFGs nie so maklik pens as jy hom afblaas nie, maar gly tog blykbaar makliker van die rims af as jy hom pap ry op die sand.
Is dit die rede, of wat is dit dan?

Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 35 guests