Snorkel Fitted
Posted: 01 Feb 2012 13:53
Nuwe snorkel is op. Ek het maar besluit om nie die risiko van die goedkoper chinese make te loop nie. Ongelukkig is dit net nie so maklik om produk te verander indien die chinese namaaksel sy gat sien nie want die gate is klaar geboor. Dis regtig net jammer ARB en TJM is so &$#%& duur. Ek het maar met TJM Airtec gegaan omdat dit nie daardie lang stuk snorkel al langs die neus af het nie en mooi binne die bakwerk verskuil is. Ek wou vir julle paar foto's aangeheg het om die fitting proses te wys maar ek kry n error. Sorry, the board attachment quota has been reached.