Page 1 of 1
RoofRack Gutter Mountings
Posted: 27 Jan 2012 10:21
by jwilkinson
I was hoping anyone had Gutter Mounts that would work on the old FrontRunner S2000 roofracks or could direct me to someone that could manufacture them at a reasonable price?
Re: RoofRack Gutter Mountings
Posted: 27 Jan 2012 14:04
by Kagiso II
J W -- oompie not exacitally sure what you require [not too familiar qit model numbers of Frontrunner]
BUT i do belkieve that BEN at BJ Auto can help you with manufacture [perhaps you have ONE sample?]
Contact me for his details if you want
regards
oompie Mac
Re: RoofRack Gutter Mountings
Posted: 27 Jan 2012 14:17
by jwilkinson
Ongelukkig het ek nie n voorbeeld nie. Die dakrak het huidiglik die mounts wat in die runners gaan maar ek wil dit met gutter mounts vervang sodat dit op die trol kan werk. So basies is dit net die arm wat van onder die dakrak tot by die geut kom wat dan n klamp het om die storie vas te maak.
Ek het n boodskap gestuur aan Frontrunner en dit lyk of hulle manne gaan kyk of hulle vir my n voorstel kan maak omtrent die probleem. Ek kan amper nie dink dat nie een van hulle huidige produkte nie die truuk kan doen nie. Al skort dit dalk net so n klein bietjie modifikasie.....KOm ons kyk of die manne met iets voorendag kan kom.
Re: RoofRack Gutter Mountings
Posted: 27 Jan 2012 14:24
by Kagiso II
OOOOOOOOOO - Ou-Ky, oompie sien. wat jy meen - Ek het so 'n stel sommer via LA Sport bestel [@R250 elk .. duur, maar konnie ander kry nie]
As jy Christo [wat nou vir Agarob gekoop het] inni hanne kan kry, leen EEN stel by hom enlaat Ben vir jou 8 opmaak [ek verjkies 4 per kant IPV 3 waar die rak in die gutter sy gewig gooi .. eintlik is een lang spoor die aangewese ding [soos 'n yskaatskoen se lem ???]
Re: RoofRack Gutter Mountings
Posted: 27 Jan 2012 18:52
by SCUBA Patrol
JW,
Jy kan na Megaworld toe gaan hulle modify net dei rak om die nuwe voette te neem. Kos 'n bietjie maar hulle doen dit sommer wyl jy wag.
Re: RoofRack Gutter Mountings
Posted: 11 Feb 2012 08:53
by jwilkinson
Ek het reggekom met FronRunner. Hulle NR1 gutter mount lyk my sal die ding doen. (R224 per voet) Sal vanmiddag die storie aanmekaar sit.