Page 1 of 1

4.8GRX Workshop manual

Posted: 16 Jan 2012 16:01
by Trailerman
Hi Daar

Weet iemand dalk waar 'n workshop manual van die 4.8 GRX (2005) beskikbaar is in SA?

Groetnis

Re: 4.8GRX Workshop manual

Posted: 16 Jan 2012 18:37
by Herrie
Ek het dit op cd in pdf.

Ek sal die naweek in Pretoria wees asook by die Sandwani 4x4 trip.

Re: 4.8GRX Workshop manual

Posted: 16 Jan 2012 18:39
by Chopper
Hi Gents,
I myself am looking for one for an 06 grx.
Please let me know if you find a supplier.

Regards
Trevor

Re: 4.8GRX Workshop manual

Posted: 17 Jan 2012 06:52
by David
Die Max Ellery manual sluit die TB48 in :thumbup: en verduidelik stap vir stap hoe om iets te doen maar die elektroniese pdf Nissan weergawe wys vir my meer detail.
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=42&t=2063

Re: 4.8GRX Workshop manual

Posted: 17 Jan 2012 19:07
by ChristoSlang
Kobus, ek kom agter ek en jy het verskillende manuals vir die Y61. Myne is die amptelike Nissan Electronic Service Manual, nie 'n ding deur Haynes of Max Ellery nie.

Ek sal so 'n paar CDs skryf met die manual op en hulle saamvat hierdie naweek & volgende naweek. Maar ek dink ons twee moet ons manuals (ek het ook manuals vir die Y60!) en dit alles kombineer op 'n CD wat ons kan uitdeel aan belangstellendes/klublede/ens?

Re: 4.8GRX Workshop manual

Posted: 18 Jan 2012 07:18
by Herrie
Dankie Christo - dis 'n goeie idee!!!

Re: 4.8GRX Workshop manual

Posted: 18 Jan 2012 21:17
by duckitt
Hi ouens gaan kyk op die site als wat jy soek is daar : groete http://grosjean.pierre.free.fr/Y61 4,2/Service Manual/sm2e-y61fg1/em.pdf

Re: 4.8GRX Workshop manual

Posted: 18 Jan 2012 21:18
by duckitt
Hi ouens gaan kyk op die site als wat jy soek is daar : groete http://grosjean.pierre.free.fr/Y61 4,2/Service Manual/sm2e-y61fg1/em.pdf