Page 1 of 2

Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 30 Dec 2011 08:07
by Adamastor
Hi there guys

Read the trip planning and reports on your Namibian excursions.
Did a similar route in 2009 as part of a group. The travel was one way only and we were tenting.

This time around, I plan to take my married kids on an extended 21 to 28 day trip with my Jurgens Explorer in tow.
Needless to say we will not be able to travel all the sand tracks between destinations, but we will visit all the the nice places in Kaokoland, Damaraland and even down south Swakop, Luderitz and everything inbetween. Somehow you have to get from South to North and back, so you might as well plan carefully and visit the noteworthy attractions en route.

So...
Obviously I do not intend towing my caravan to Puros, but rather leave it at Khowarib or Sesfontein for a day or two.
Then we intend driving up to Puros the one day and back down to Khowarib / Sesfontein the other.
Maybe even set up camp somewhere in the riverbed for the one night...This is to at least give the kids an idea of what it's REALLY like to go camping...

The question is:
Do I drive the "2 spoor" of 100km on the first day and set up camp in Puros for the night...
Then drive the riverbed track of 200km back to Sesfontein the next day... or visa versa?
I reckon my 135L on board plus 40L in jerry cans would be enough fuel for the round trip - yes?
I worked on 3km per L in the sandy conditions.

On day 3 we intend driving the 300km further up to Epupa falls.

Another question that comes to mind...
On the previous trip we stayed at Khowarib community camp (38km South East of Sesfontein jut past Warmquelle) and it was very nice indeed.
Only filled up with fuel at Sesfontein and had a beer.
Shall I travel the extra distance to the camp I know or is Sesfontein a good bet?

All input will be highly appreciated - thanks!

And for those who are interested I can share more of the trip planning as we go along, as we only intend doing the trip around beginning June or late July 2012.

Below is a picture of the intended round trip Sesfontein / Puros
sesfontein - puros.JPG
sesfontein - puros.JPG (130.76 KiB) Viewed 3077 times

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 30 Dec 2011 15:37
by Kagiso II
"Obviously I do not intend towing my caravan to Puros, but rather leave it at Khowarib or Sesfontein for a day or two.
Then we intend driving up to Puros the one day and back down to Khowarib / Sesfontein the other."

We did that route in 2009 - and four of us towed caravans all the way: Two Jurgens Explorer [one on tow by HiLux D4D, one on tow with BMW X5] Two Oryx - towed by me with Hard Body 3.0 Diesel, and a Prado 4.o V6 - and one Jurgens Excape behind another Hi Lux D4D.
The really tricky section is the riverbed before Puros - Take tyre pressure down to 1,2 bar, keep momentum - and you should be fine.

NOT that I say you MUST do it - just point out it is do-able.
BUT do enjoy the ellies at Puros ..
Sometimes they just wander into the campsite - SO PLEASE BE AWARE AND HAV AN EYE ON THE KIDS AT ALL TIMES ... [ i know you know .. just saying :-)]
Puros camping.jpg
Puros camping.jpg (197.94 KiB) Viewed 3072 times
Puros Camping i.jpg
Puros Camping i.jpg (190.05 KiB) Viewed 3072 times
Puros Camping ii.jpg
Puros Camping ii.jpg (204.31 KiB) Viewed 3072 times
Puros Camping iii.jpg
Puros Camping iii.jpg (203.83 KiB) Viewed 3072 times
Puros Camping iv.jpg
Puros Camping iv.jpg (199.61 KiB) Viewed 3072 times

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 06 Jan 2012 10:13
by Adamastor
Hallo Oom Mac

Het julle rivierlangs gery?
Dis nou die linkerkanste lyn op my kaart...
Of het julle die meer reguit roete regs op die kaart gery?

En die kampery...
Was dit in die rivier of by die gemeenskaskamp op Puros self?

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 06 Jan 2012 12:14
by Kagiso II
Hannes - ek het net gevolg waar die Toerleier gery het so ek willi vir jou lieg nie -- maar wat ek kan onthou, ons het lang strook binne in di erivierbed gery, toe LINKS gedraai en so 'n kilo of wat verder was ons by die kampplek
Ons het die "Community" kamp hebruik [die ablusies was nuut, ons het dit "ingewy" -- bietjie min daarvan en daar is nie seuntjie'/dogtertjie storte nie -- die geslag wat daar binne is, dis hy/sy se geslag wat geld :-)) :rolleyes:

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 06 Jan 2012 14:07
by David
Hannes, die boonste pad tussen Puros en Sesfontein is relatief vervelig (en vinnig 2-3 uur...)in vergelyking met hoe dit by Puros lyk terwyl die onderste pad deur Puros Canyon en in die rivierloop langs meer van 'n avontuur roete is wat stadig en rustig gedoen word. (6-8 ure)

Let wel vriende van ons het in 2010 twee dae lank vasgesit in die canyon met hulle Hilux voordat daar hulp gekom het wat hulle uitgesleep het.
Hoeveel voertuie is julle of ry jy alleen?

As dit ek was sou ek my karavaan by Sesfontein los en bolangs Puros toe ry en dan Puros omgewing die middag gaan verken en die aand daar kamp (rof in 'n tent :lol: ) en dan die volgende oggend vroeg onderlangs terugkom via Puros Canyon vir 'n vol dag se avontuur. Dit kan ook lekker wees om die eerste dag al so 'n ent op in die rivierloop te kamp waar daar geen mens in sig is nie!

'n vol tenk brandstof behoort meer as genoeg te wees :thumbup:

Jy maak my nou lus om weer te gaan! :biggrin:

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 06 Jan 2012 16:19
by Adamastor
Oompie Mac

Van watter rigting het julle gekom:
Rivier op van Sesfontein af deur die canyon of "padlangs en toe rivier in deur die poort om te gaan kamp?

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 06 Jan 2012 16:31
by Adamastor
Hallo David

Ek het net gedink omdat ons al die pad wil op werk na Epupa se kant toe, sal ek nie nodig hê om 2 nagte op Khowarib/Sesfontein te spandeer nie.
'n Ander alternatief is natuurlik om padlangs tot by Puros te ry en daar miskien 'n nag of 2 te staan - miskien 'n dagtrippie die canyon in...

Ek kan dalk ook die stuk - Swakop > Uis > Khorixas uitsny om 'n dag of 2 te "score"... wat ek dan nou by Puros kan spandeer...

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 07 Jan 2012 17:08
by David
Hannes ek stem saam :thumbup:
Die Puros en Puros Canyon is vir my 'n hoogtepunt van die trip. Dit is 'n groen oase in die middel van 'n baie droëe wêreld. Dis die moeite werd om 2 dae daar te spandeer en die woestyn olifante soek (...as hulle jou nie eerste kry nie!). Ek het in 2010 net so 10km van die canyon kon doen omdat my brandstof te min was (....ons het van noord na suid gekom en 'n dag lank verdwaal voor Van Zyls pas sonder GPS en toe is ons nog Kunene Lodge toe...) en wens nou ek kon die hele onderste roete weer doen want dis fantasties mooi! Hoekom doen jy nie dan die onderste roete eerste nie en ry die maklike kort roete die tweede dag sodat jy meer as genoeg tyd het om nog tot by Epupa valle te kom wat die volgende hoogte punt van die trip sal wees?
Dan het jy een langerige dag op die pad en dan staan julle so 2 dae langs die Kunene waar julle lekker kan ontspan.

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 07 Jan 2012 17:54
by Adamastor
1.
Oom Mac...
Wie was die toerleier op daai trip van julle?
Het hy dalk 'n trip log wat hy bereid is om te deel?

2.
David...
Het daai vriende van jou iets gesleep?
Ek beplan 'n satelietfoon as deel van my toerusting - kan mens dan maar 'n kans vat?
En dalk 2 dae lank ry tussen Sesfontein en Puros?
Dit lyk so 100km per dag rivierlangs...

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 08 Jan 2012 09:42
by David
Nee hulle het niks gesleep nie maar dit was net 'n Hilux :lol:
2010-06-28  Puros.jpg
2010-06-28 Puros.jpg (313.15 KiB) Viewed 3008 times
Dit gaan baie afhang van hoeveel water in die rivier is want toe ons daar was ry jy heeltyd kruis en dwars deur die stroom en dit kan bietjie moeilik raak as jy iets sleep want jy sal meer momentum nodig hê om ander kant uit te kom. As ek alleen die roete ry sal ek definitief nie iets sleep nie want selfs met jou Satfoon moet jy nogsteeds iemand bel om jou te kom soek wat 'n dag of wat kan vat. Volgens my nie die risiko werd nie. Met meer as een voertuig is dit 'n ander storie :thumbup:
2010-06-29 Puros Canyon.jpg
2010-06-29 Puros Canyon.jpg (353.64 KiB) Viewed 3008 times