Page 1 of 13
DAY AT SANDWANI
Posted: 23 Dec 2011 17:36
by Jorrie
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 23 Dec 2011 18:43
by Herrie
Baie mooi - bly jy het dit geniet!

Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 23 Dec 2011 21:43
by Jorrie
Herrie
Ons gaan so een keer per maand soontoe. Aries66 stel ook belang. As jy belangstel sal ek jou laat weet wanneer ons weer gaan. Kom dan gerus saam. Ons maak 'n outing daarvan met die trokke, quads en 'n pit bike. Daar is 'n lekker lapa, plek om te braai en 'n bietjie wild ook. Ek gaan vir Peter Connan ook nooi om saam te kom as ons weer gaan. Dit is net agter die Roodeplaatdam in die Cullinan omgewing.
Groot groete en 'n Geseende Kersfees vir julle.
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 24 Dec 2011 07:46
by Peter Connan
Asseblief ja Jorrie.
Sit dit sommer op die forum, dan kyk ons hoeveel ouens ons kan kry?
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 24 Dec 2011 16:37
by Kagiso II
nex-taaim vat virri oompie saam solat die oompie jou kan beduie hoem ommi graad 5e te ry [ek praat van obstacles nĂȘ ?]
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 24 Dec 2011 19:21
by Jorrie
Ooompie,
Ek sal jou ook saamnooi. Ek sal dit laaaaik as al die heavy weights ons kan wys hoe.

Re: January Day at Sandwani
Posted: 24 Dec 2011 19:54
by Jorrie
Aries66, chris skinner, christoslang, elmiendp, Herrie, Kagiso II, PeterConnan, Tinus Lotz (note the alphabetical order want ek wil niemand te na kom nie) en enige iemand anders wat belangstel.
Hoe lyk 21 Jan 2012 by Sandwani? Julle kan ons wys hoe om die serious obstacles te doen. Ek doen nie graad 5 obstacles nie, ek's te bang.
Hulle vra per voertuigen per persoon (volwasseses). Vir vier volwassenes en 'n 4x4 werk dit so ongeveer R 300.00 uit vir die dag.
Ons braai gewoonlik oor middagete (tjop 'n dop), niks groot nie, net lekker. Daar is 'n groot lapa en 'n ander uitspanplek. Dit is 'n goeie idee om vroeg daar te wees want die dag gaan gou verby.
Laat weet, dan maak ons so.
Groetnis en 'n geseende Kersfees aan almal
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 24 Dec 2011 21:53
by Tinus lotz
Ek is game!
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 24 Dec 2011 22:11
by Jorrie
Ek is bly,

sal laat weet.
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 25 Dec 2011 08:37
by Peter Connan