Page 1 of 5

Intercooler

Posted: 17 Nov 2011 22:55
by Grootseun
Ok so my 3.0 se intercooler laat my dink hyt n lekkasie , sien daar sypel olie deur by die een hoek en dit lyk of daar al vantevore Prattly Steel opgesit is - profesionele werk manne :doh:

Ek moet nou maar die dam ding vervang want ek weet dat daai aangecrimpde tenk jobbies nie werklik herstel word nie of is ek verkeerd

Ieder geval reken ek mos nou as ek hom moet vervang kan ek net so wel n meer effektiewe ene laat bou , enigiemand hier al met dit gespeel wat dalk n foto of 3 of meer inligting het

Gerhard by SAC Centurion se hulle bou ene , en ek het nog n klient wat ook kan bou maar ek soek eers meer info soos oppervlak grote en dikte , sien die AUS manne sit dikker cores in en jubel daaroor

Re: Intercooler

Posted: 18 Nov 2011 07:25
by Grant
Grootseun,

Ek sal Saterdag daar wees. Ek het a GQ met a front Safari intercooler. SAC het die sisteem in 97 opgesit en hy werk nog soos a droom. My Troll is al net deur SAC gediens en ek sal altyd trug gaan na hulle toe.


:biggrin: :biggrin:

Re: Intercooler

Posted: 18 Nov 2011 07:45
by Grootseun
Grant , is reg ek sal hom bekyk saterdag myne is top mount maar die konsep en vakmanskap sal steeds wys

Re: Intercooler

Posted: 18 Nov 2011 07:50
by Peter Connan
Grootseun dit lyk my dis iets wat gebeur met daai intercooler.

'n Pel van my s'n het gebars terwyl hy gery het, hom 'n moerse skrik gegee. Hy het syne laat swys, en toe 'n nuwe een gekoop, hy hou die oue as 'n spare.

Re: Intercooler

Posted: 18 Nov 2011 20:25
by Grootseun
LOL - Peter toe ek vanmiddag my nuwe intercooler gaan haal by die ou wat al my en my pelle se hoe perdekrag karre bou het myne se boostpyp af - moerse slag en bae gelag maar hys nou weer cool
Sal die intercooler more saamvat en julle wys , daai trol gaan lekker asem haal deur daai bulletjie en ek sal fotos en n write up doen op die install

Re: Intercooler

Posted: 18 Nov 2011 21:53
by Grootseun
So hier is die nuwe intercoooler

High flow core goed vir tot 850 kw enjins - as die trol nou net eendag dit kan maak ne

Nuwe inlets is 75mm instede van 65mm en forged tanks , nie aanmekaar gewelde tipe nie

Dink as ek volgende week al die stainless pype en silicone pype ens optel gaan dit lekker wees om die outjie te voel werk

Re: Intercooler

Posted: 12 Dec 2011 21:16
by Grootseun
Ok so ek tel more al die silicone hoses , reducers , bends etc op en dan natuurlik gaan ek so paar van die bestaande trol pype gebruik
As alles regloop sal ek gedurende die week die nuwe intercooler installeer en fotos neem en post
Wil dit graag voor Sondag doen , my skoonpa kom kuier met sy Jeep Grand Cherokee en wil graag bietjei by De Wildt gaan ry so dit behoort n lekker toets ook te wees van die mod

Re: Intercooler

Posted: 13 Dec 2011 22:23
by Grootseun
Ok so hier is n paar voorlopige fotos van die nuwe intercooler en sy pype , ekt ook sommer n oil catch can opgetel wat ek ook die naweek sal inbou , volgende op die lys sal dan wees dawes valve en needle valve maar wag ek praat te veel en wys te min

Re: Intercooler

Posted: 14 Dec 2011 14:39
by Tinus lotz
:thumbup: Netjies!!!!het jy daai lek gekry??? :thumbup:

Re: Intercooler

Posted: 14 Dec 2011 22:02
by Grootseun
Tinus , ja ek het , was n skeurtjie in die pyp wat olie deurgesypel het maar ekt toe sommer besluit om in elke geval die nuwe en groter cooler in te bou
Het dit vanaand vir n test drive gevat - WOW is al wat ek kan se - dis die eerste keer dat ek sien dat die EGTs klim as ek n opdraande vat en dan sodra my spoed stabiliseer terwyl ek steeds klim begin die EGTs daal

Sal vrydag nou alles ordentlik monteer en dan ook die fan onder die cooler inbou en dan kyk vir n langpad toets om seker te maak alles werk soos ek dit soek

Wat wel vrek interesant was is dat my boost spikes op wegtrek nou met die groter cooler basies weg is waar ek voorheen met wegtrek n spike van tot amper 1Bar gesien het styg my boost nou redelik vinnig tot so 0.6 en dan egalig tot0.8 waar dit moet wees as ek hard ry , lyk of die groter kapasiteit die SPIKE beter abosorbeer voor hy die ECU affekteer , ook bygese my MAP sensor tap nou vanaf die intake en nie meer die Intercooler nie

Sal dan in jan gou by streetstuf of Gordons customs gaan draai dat hulle vir my n meer effektoewe bonnet scoop kan bou wat net so in die OE ene se plek inbout