Page 1 of 3
Fender flares for MQ
Posted: 10 Nov 2011 11:14
by Quack
Hi everyone, I've started restoring a 1986 patrol and the fender flares have seen better days! Although I would like to keep the vehicle as original as possible, the original fender flares are a bit dingy! Has anyone got any ideas how to rectify this? I am running 12.5" tyres so it is a necessity!
Re: Fender flares for MQ
Posted: 10 Nov 2011 11:23
by Kagiso II
oompie says: ni pictjaa, no talk..

Re: Fender flares for MQ
Posted: 10 Nov 2011 12:27
by Quack
Ag oom Kagiso, ek sukkel my gat af om foto's te attach! Wil jy nie asseblief op my new member post gaan kyk hoe die lorrie gelyk het nie! Ek kom nou net van die panelbeater af maar die weer is so om vandag dat kamera nie sou werk nie!
Re: Fender flares for MQ
Posted: 22 Nov 2011 15:27
by Quack
Re: Fender flares for MQ
Posted: 22 Nov 2011 15:29
by Quack
Re: Fender flares for MQ
Posted: 22 Nov 2011 16:51
by Kagiso II
nee wat Derick - ik kanni daa inkom 'ie [het maar annerpad gevat]
Ek het nog immer so 'n will droomgedagte gehad dat die Hummer en die Jeep Rubicon se 'arches' ook sal pas opp daai M Q series ???
Meneer P/Connan?? Hoe lyk dit, kan mens van 1mm plaat iets moois maak??

- Patrol being renovateds.jpg (277.17 KiB) Viewed 2916 times

- Patrol being renovatede.jpg (230.76 KiB) Viewed 2916 times

- Patrol being renovated.jpg (266.91 KiB) Viewed 2916 times
Re: Fender flares for MQ
Posted: 23 Nov 2011 09:24
by Quack
Dankie oom Mac, ek weet dit is nie die beste foto's nie maar ek het probeer! Miskien kan oom vir my 'n link stuur wat verduidelik hoe mens fotos upload!?!
Die dame op die foto's is 'n 1986 MQ160, een van die vorige eienaars het 'n chevy 350 ingesit in 2001 met 'n BMW ratkas. Die affere hou nou al vir 10 jaar en ek dink dit is een van daai conversions wat rerig werk. Tenspyte dat sy haar hele lewe by die kus gespandeer het, het sy relatief min roes, maar ek het besluit om haar heeltemal te strip en van al die kanker onslae te raak, die grootste probleem was die vloer.
Ek laat die werk doen deur 'n paneelklopper vriend van my, ja ek weet dit sou soveel lekkerder gewees het om dit self te doen maar sy werkers het al amper oor 'n honderd uur se afskuur werk gedoen, nie die tipe tyd wat ek self het nie! Boonop het hy 'n baie moderne fasiliteit en net die beste produkte word gebruik en hy is Nissan goedgekeer wat hom dan ook weer toegang tot meer kennis gee!
Re: Fender flares for MQ
Posted: 27 Nov 2011 15:52
by Rudolph
Derick, dit lyk bakgat! Daardie vorige eienaar het uitgemaak van die goeters, het rallies gery met safari bakkies in die 80's, so daardie conversion werk! Hou ons op hoogte en gaan groot!
Re: Fender flares for MQ
Posted: 29 Nov 2011 23:23
by Quack
Dankie Rudolf, die plan is om so groot soos die budget dit toelaat te gaan! Gelukkig het ek 'n headstart!

Re: Fender flares for MQ
Posted: 07 Dec 2011 19:05
by Quack
Oom Mac en annerre, julle het gevra vir kiekies en so stadig aan leer ek. Ek het nou kleur (wit) op hom en dit is amper tyd om weer aan mekaar te begin sit!