Page 1 of 1
Safari - White Rhino - For Sale
Posted: 20 Oct 2011 13:09
by Herrie
Wil R55 000 he. Engine oorgedoen en so 3 000 kms gedoen.Al die ander goed is goed en in werking
Nico Pienaar
Tel: 011 791 3327
Cell: 083 419 0010
Email:
nico@aspasa.co.za
Re: Safari - White Rhino - For Sale
Posted: 20 Oct 2011 17:13
by Herrie
Nog fotos
Re: Safari - White Rhino - For Sale
Posted: 20 Oct 2011 23:12
by Kagiso II
is die Witrinooster die eertydse e-rexi van ene Marius Murray - of het hy anner geskiedenis?
wie het sy "SOA" gedoen?
Re: Safari - White Rhino - For Sale
Posted: 21 Oct 2011 07:19
by Herrie
Dis nie hy nie! Hy het sy eie geskiedenis en iemand in die Wesrand het die SOA gedoen.
Nico het nie plek vir al die voertuie nie - hy het nog 'n Patrol, Navara en Terrano.
Re: Safari - White Rhino - For Sale
Posted: 25 Oct 2011 10:37
by Gerrie
Herrie wrote:Dis nie hy nie! Hy het sy eie geskiedenis en iemand in die Wesrand het die SOA gedoen.
Nico het nie plek vir al die voertuie nie - hy het nog 'n Patrol, Navara en Terrano.
Oom Mac sal kan saampraat oor so baie voertuie...

(ek sal nou gaan wegkruip agter die berg...)
Re: Safari - White Rhino - For Sale
Posted: 25 Oct 2011 12:09
by Kagiso II
Re: Safari - White Rhino - For Sale
Posted: 26 Oct 2011 10:32
by beast

Het oorweeg om te ruil vir n " runabout" wat ligter is op brandstof , vir soortgelyke bedrag, maar sal nie Toyota can aanvaar nie, sal nooit die spot kan verdra nie, want ek is anti toyota. N mooi Nissan soos Maxima of iets om net werk toe te ry sou kon werk. Al my voertuie is lief vir petrol, die een diesel, die Terrano, het Ma gegryp.