Page 1 of 2
Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 17 Oct 2011 07:09
by David
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 17 Oct 2011 07:48
by Tinus lotz
Baie nice artikel !!!!die manne van die boek het daar aangekom met n D3 en was baie inpress met die patrollies!!
Hulle het goeie komentaar gelewer 10 uit 10 vir die joernalis!!!!
Ps ek en jules en gerrard loer mooi na die 60 daar ver onder
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 17 Oct 2011 10:29
by Jules
Ja sal nogal graag meer van hul fotos wil sien, Tinus dit was Thys vd Merwe wat daar langs my gestaan het, het gisteraand myself aan my Rogue hoed herken, ek het n PM vir jou gestuur rakende BFG bande.
My oranje Cheetah hemp duik so hier en daar op
Shalom
Jules
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 17 Oct 2011 10:55
by Tinus lotz
Mooi man ek het vir jou gestuur bel my asb 0832978013
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 17 Oct 2011 11:11
by XenoBlitz
November Edition?
Is it available already?
Going out to get my copy right now!
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 17 Oct 2011 20:26
by Herrie
Is julle darem gelukkig met die DVD wat ek opgemaak het?
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 18 Oct 2011 07:25
by XenoBlitz
Ek het nog nie 'n kopie van die DVD in die hande gekry nie. :(
Sal maar plan maak nes dinge rustig gaan by die werk.
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 18 Oct 2011 07:32
by Peter Connan
Kobus jou DVD is great, dankie.
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 18 Oct 2011 10:11
by Tinus lotz
Re: Patrol 60th - Leisure Wheels November 2011
Posted: 18 Oct 2011 11:53
by Grant
Herrie,
DVD is great.
Would have liked to see the pic of the 60 on the double page, but I suppose the Leisure Wheels Patrol does take centre stage. Great article.