Page 1 of 3
Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 09:36
by Langman
Hier is die foto's van die eerste paar mods wat gedoen is:
- EFS Suspensie (50mm)
- TJM Bumper & KC Spots
- Duke 9500 Winch (Het al my eerste Fortuner uitgehelp met die speelding)
- Federal 285/70 x 17' MT's (Wag net vir my wheelcover, klaar bestel)
Daar is nog so paar klein goedjies wat ek nog wil doen...maar moet vir nou eers weer geldjies opbou

Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 09:54
by David
Netjies
Ek het my winch ook nog net gebruik om ander ouens te help

Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 09:57
by Herrie
Baie mooi!!

Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 11:39
by Jules
Banja mooi Langman
Shalom
Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 12:18
by Tinus lotz
Netjies!!!!!

Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 13:37
by Aries66
Baie Mooi.

Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 13:39
by Izak
Hoe vergelyk die 4.8 met die 3 Diesel?
Jou kar is baie mooi, geniet!!!

Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 14:05
by Langman
Izak wrote:Hoe vergelyk die 4.8 met die 3 Diesel?
....wel, ek is nou nie n' motoring journalis nie maar hier is my antwoord op jou vraag.
Die 3.0D was net so bekwaamd maar nie so wild soos die 4.8 nie. Jy moet maar mooi wegtrek met die 4.8 want hy kan jou nogals laat skrik!

Brandstof verbruik gaan ek nie eers oor komentaar nie en enige persoon wat oorweeg om oor te skakel na die 4.8 moet baie mooi verstaan dat daar n' prys verbonde is vir al daai ekstra perde

...en dit is elke sent die moeite werd

. Die transformasie van handrat na auto is baie makliker as wat ek gedink het en selfs in die bos is dit nogals lekker om met die auto to off road.
In die algemeen is ek glad nie spyt nie...ek gebruik wel meer brandstof maar die gemoedsrus van die grenaat wat weg is maak op vir dit en die brul van daai 6 klink mooier as n' tannie op fyndraai!

(Jeremy Clarkson kon dit nie moeier stel nie)

Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 17:56
by Peter Vee
Lyk baie nice Langman ... die 4.8 GRX is n lekker lorrie!
Re: Soos belowe...
Posted: 11 Oct 2011 18:45
by G-MAN
Sharp!
