Page 1 of 2

4.5 of 4.8?

Posted: 21 Sep 2011 17:41
by jasper
Ek wil 'n goeie 2de handse Patrol koop, is daar voor of nadele tussen die 4.5's of 4.8's ? Wat is te hoe kilos assseblief?

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 21 Sep 2011 17:52
by Kagiso II
eisjjj - Jasper - 1e: WELLKOM hier tussen ons nommer 800
2 - hoe lank is 'n stuk tou??? - Bepaal eers die 'budget", en koop dan die beste wat daai budget jou toelaat - die 4.8 is myyyyyyle voor die 4,5 in terme van baie dinge MAAR nie uithouvermoe nie [nie een van die twee se "endstreep" is al bepaal nie - noggie lank genoeg in die wereld nie..
Krag =4,8
brandstofverbruik = so naby as demmit aan vloek is die twee ongeveer dieselfde

Herverkoopwaarde - loshande die 4,8 voor

aggg - wat praat ik tog, gaan haal die 4,8 ... Dis die BIG Daddy daai [het jy geweet daai 4.8 reguitses skop meer krag uit as Jeep se V8???]

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 21 Sep 2011 19:28
by Tinus lotz
Shoe groot vraag !!!! Ek het n 4.8 GRX en hy is n yster!!!!daar is bietjie meer elektronitka in die 4.8 as 4.5. Die 4.5 is n regte engine met minder fieterjasies as die 4.8 maar dis n patrol en hulle maak nie moelikheid nie soos oom mac gese het wat is jou begrooting???
daar is ouens met 6oo ooo plus op hulle 4.5. Ek weet nie van 4.8 wat gebreek het van ouderdom nie????miskien moet jy Dawid kontak wat ook in die kaap bly of van die ander maanne manne wat 4.5 ry dan gaan jy vir n spin en besluit self?? :mytwocents:

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 21 Sep 2011 19:45
by G-MAN
If we are only comparing motors/enjin, then its a moerse difference! :surprised:
I have had more than one 4.5.... The 4.8 is awesome :wink:
4.5 100K 4.8 170K and up! Is the power worth the peanuts? OH YES!
And you are still using the same amount of fuel, tough one buddy!
:mytwocents:

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 22 Sep 2011 07:09
by David
Altwee is ysters wat baie kilo's kan opsit. Wat vir my meer belangrik is - is om te kyk hoe goed sy baas hom opgepas het.
Ek het al 'n laat model Patrol gesien met min kilo's maar hy was so vrot van die roes aan sy onderstel omdat sy baas gedink het dis lekker as die see water so opspat :naughty:

As dit binne jou begroting is - is daar net een keuse - 4.8 :woo:

As jy 'n 4.5 koop gaan jy altyd wens jy het 'n 4.8 :thumbup: Ek het nognie van 'n ou met 'n 4.8 gehoor wat wens hy het 'n 4.5 nie :lol:

Dit gaan lekker wees om nog 'n Trollie op ons dorp te hê :layrubber:

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 22 Sep 2011 11:33
by Jules
As jy 'n 4.5 koop gaan jy altyd wens jy het 'n 4.8 Ek het nognie van 'n ou met 'n 4.8 gehoor wat wens hy het 'n 4.5 nie
Dawid BRILJANT :woo: , daar het jy my ook nou net oortuig as ek ooit van my GQ ontslae raak sal n 4.8 in my oprit kom staan


Shalom
Jules

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 22 Sep 2011 15:25
by Wilfred Moore
The 4.5 is a real work horse with very little things that can go wrong! I would love a 4.8 motor under the hood!!

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 22 Sep 2011 16:46
by Gerrit Loubser
David wrote:Ek het nognie van 'n ou met 'n 4.8 gehoor wat wens hy het 'n 4.5 nie :lol:
Ja, ek dink dit is sekerlik 'n goeie opsomming.

David wrote:As dit binne jou begroting is - is daar net een keuse - 4.8 :woo:
There's the rub, soos Willem Wikkelspies gesê het. Ek het my 4.5 vir R95000 gekoop. Ek wou nie meer as R100k spandeer nie en die 4.5 het my toegelaat om wel 'n Patrollie te kon koop. :wink:

Wilfred Moore wrote:The 4.5 is a real work horse with very little things that can go wrong!
That is also a good point; a manual 4.5 is a lot less daunting in terms of technical complexity than a 4.8 with variable intake manifold, variable valve timing, dual overhead camshafts, multi-valves, tiptronic type electronically controlled gearbox, etc. Fortunately the Japs have an uncanny ability to create machines of astonishing complexity that are still super reliable and the 4.8 Patrol is a case in point :thumbup: .

Then again, I am sure the Y60 men will argue that their steeds with carb fed TB42S motor takes simplicity to yet another level; the most important bit of electronics on one of those beasts is probably the electronic clock on the dash :lol: :thumbup: .

Jules wrote:Dawid BRILJANT , daar het jy my ook nou net oortuig as ek ooit van my GQ ontslae raak sal n 4.8 in my oprit kom staan
Jules, jy jok :naughty: :lol: Jy "drool" al lankal oor 'n 4.8 :rolling: .

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 22 Sep 2011 16:58
by Tinus lotz
Any patrol is better than no patrol..........if you can get a 4.8 to fit your buget go for it!!!!there is nothing wrong with the 4.5 just a little less power.....but still more than you will need

Re: 4.5 of 4.8?

Posted: 22 Sep 2011 22:55
by Stefan
Ditto! :thumbup: