Page 1 of 1
Waterberge?
Posted: 19 Sep 2011 11:20
by Gerrie
Wie ken die Waterberge? Wie sal my kan help met inligting oor die plek??
Thanks manne
Gerrie
Re: Waterberge?
Posted: 19 Sep 2011 11:25
by Herrie
Waar wil jy gaan? Marakele Nationale Park? Dis 'n nice kamp plek.
Re: Waterberge?
Posted: 19 Sep 2011 11:31
by Gerrie
Ek soek iemand wat my kan help om 'n roete op te stel deur die HELE gebied - weet klaar van 'n paar plekke, maar soek 'n expert om my te help...

Re: Waterberge?
Posted: 19 Sep 2011 12:44
by Kagiso II
oompie sal jou kan help - assik net eers trug is vann Richtersveldt -
Da vat ik jou na Oom Toes de Beer toe [booooooooooo inn Waterberg, daar met "Hessie se water" se afdraai en op tot bo.
Van die Waterberg en sy mense en sy dinge is daar nie eimand wat dit beter kan as ook Toes nie.
Re: Waterberge?
Posted: 19 Sep 2011 12:58
by Gerrie
Ek gaan nie self opkom vir dit nie - dis vir ons invoegkaart... daai Roetes wat Roep een. Sal oom kan help om 'n roete voor te stel vir so 5 dae met lekker baie grondpad wat jy alles in die Waterberge sien en lekker plekke kamp?
Re: Waterberge?
Posted: 19 Sep 2011 15:32
by Kagiso II
Maak so - maar eers na die Richtersveldt uitreik .. doer verby 16 Oktober se koers. ??????
Re: Waterberge?
Posted: 20 Sep 2011 08:30
by Gerrie
Dalk bietjie laat dan, maar ek sal met oompie praat.