Page 1 of 1
Patrol's 60th Birthday: Riemvasmaak
Posted: 13 Sep 2011 13:38
by Peter Connan
Hello Guys
Bertie Lubbe from Nissan in Upington is putting together an event at riemvasmaak, also on the 24th.
There is accomodation available for those who want, and they will be making commemorative T-shirts after the event as well.
For more info and bookings, please contact Bertie (082 578 5757), or George on 083 451 1150.
Re: Patrol's 60th Birthday: Riemvasmaak
Posted: 13 Sep 2011 19:25
by Saltman
Nou se julle!!!
Man, I would have made the trip to Riemvasmaak in a flash, but I have already committed myself to the Western Cape event!
I love that part of the world.
Voorspoed met die naweek en geniet dit!
Herbie
Re: Patrol's 60th Birthday: Riemvasmaak
Posted: 14 Sep 2011 11:26
by beast

Mostert na die maal, maar nou dink ek dit is en was n fout om die weskaap en die upington parties op dieselfde dag te hou. Ek sou graag die weskaap en die upington wou bywoon se as hul so 2 tot 3 weke uitmekaar was. Nou ja so werk dit

Re: Patrol's 60th Birthday: Riemvasmaak
Posted: 14 Sep 2011 11:51
by Kagiso II
Bertie -

- MOOI so en baie dankie - ek het regtig duim vasgehou dat iemand hand opsteek vir NoordKaap okkasie..
ek weet hierdie is jou inisiatief - maar by wyse van voorstel: Plaas die geleentheid ook op die NISSAN 4x4 forum [daar is heelwat Patrol y-naars wat nie hir inloer nie -- asook op die 4x4 Community Forum [innetsoveelaswat daar ook Patrol /Safari eienaars is wat nie op die Patrol plaas inloier nie [selfs wat nie eens weet van die Patrol webblad se bestaan nie..]
Welgedaan, knapgedaan en dankie.
Re: Patrol's 60th Birthday: Riemvasmaak
Posted: 14 Sep 2011 12:36
by Peter Connan
Oom Mac daai ouens is nie op ons forum nie.
Maar hulle het dit darem in hulle koerant geadverteer.
Re: Patrol's 60th Birthday: Riemvasmaak
Posted: 14 Sep 2011 21:02
by KOOS BEST
Hierdie Riemvasmaak saamtrek sou ek ook gelaaik het om by die een te wees. Imagine daai lekker tjoppies en ribbetjies op daai kameeldoring hout in die kalahari.
En kry daai manne aanboord op die forum
Die ouens wat gaan na al die byeenkomste, veilig reis en mag jul dit terdee geniet. Onthou matigheid voor oe!
GROETNIS
Re: Patrol's 60th Birthday: Riemvasmaak
Posted: 15 Sep 2011 10:29
by Kagiso II
Dis wat ek se P/Ter - daai ouens kom nie oppi PATROL forum nie maar blaai wel rond oppi NISSAN 4x4 forum [vriend Andre de Goede se forum] - so maak dit bekend op albie - en natuurlik in di eGemsbok en die AGRI-Forum nuusbrief -- en plakkit bydie Kooprasie se venster en by Askam en Van Zylsrus se petrolpompe [help ie jy plakkit inn bar op ie - daai manne OF drink gladnie - OF lees nie notas wanneer hulle drink ie..]
