Page 1 of 2

Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 07 Sep 2011 19:58
by Langman
Het finaal besluit om die 3.0D maar te laat gaan bloot omdat my gat so bietjie jeuk! :biggrin: Sal nooit die 3.0D sleg se nie en hy het my goeie diens gegee :thumbup: maar die tyd het aangebreek dat ek my hardverdiende geldjies vinniger verbrand. :rolling: Die 4.8 GRX sal by Maandag in my driveway staan as als goed verloop. :woo:
Hy is nog standard so al die lekker werk gaan nou begin, my TJM voor bumper wat ek Desember op die 3.0 gesit het gaan oorgeplant word en dan gaan hy in vir suspensie...50 mm lift. Sal foto plaas sodra hy land...

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 07 Sep 2011 21:45
by jan.dup
Om te herhaal wat iemand vir my gese het op die 4x4Community forum "al hoe jy daai jukkerigheid wegkry is met 'n nuwe nommerplaat in jou garage" - of iets soos dit :thumbup: Hoop jy geniet hom !!

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 07 Sep 2011 23:11
by G-MAN
:woo: Nog n 4.8! :rock:

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 07 Sep 2011 23:13
by Stefan
Baie geluk!

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 08 Sep 2011 08:09
by Herrie
Gelukkig hoef jy nou net die brandstofmeter dop te hou en niks anders nie :thumbup:

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 08 Sep 2011 08:51
by Chris Skinner
You won't be sorry - its an awesome vehicle!

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 08 Sep 2011 20:00
by tour de frans
Nice baie geluk :thumbup:

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 08 Sep 2011 20:14
by Tinus lotz
Ja mooi man! Watch die brandstof meter en al die ander in jou tru spieel Jy sal nie spyt wees nie!j :thumbup:

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 09 Sep 2011 10:52
by Izak
Langman

Ek is ook gediagnoseer met daai jukkerigheid. Ek is mal oor my diesel, maar ek is ook moeg om die hele tyd bekommerd te wees oor daai handgranaat. Ons het nou Kombi gekoop waarmee die familie kan rondry so die Patrol gaan nie meer as gesin kar gebruik word nie. Nou sit ek en dink en kyk wat ek vir my Patrol kan kry (teoreties) en wat ek kan koop as ek die dep verhoog op nuwer 4.8. Sal nie veel meer moet finansier nie, so ek sit en begin saggies krap aan daai jukkerigheid.

Geniet die nuwe een, sien uit na die foto.

Mooi loop

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 09 Sep 2011 12:06
by Stefan
:think: :confused:

Stop it!

the 3.0 is good enough, the 3.0 is good enough, the 3.0 is good enough,......