Page 1 of 2
Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 06 Sep 2011 08:51
by jakeslouw
Before you cart that old vrot Safari off to the scrapyard, consider a donation to a worthy cause: the Safari Sani Project.
The plan is to graft a Nissan Sani 4x2 or 4x4 Mark 3 (MY 1997/8) body onto a Safari chassis.
Why? Because the D21 chassis, steering and drivetrain sucked.
The wheelbases are virtually identical, so no wheel-arch mods will be required. Any other mods (gearbox tunnel, etc) are not a huge issue.
So a fairly solid chassis with axles would be the minimum. If you can add the transfer box and prop-shafts, what a bonus.
This is a budget build, so cheapies only please.
Thanks in advance.
Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 06 Sep 2011 09:14
by Herrie
Jakes die Safari is 'n MQ
Die MQ en die Y60/Y61 het dieselfde wheel base - 2970mm.
Dit hang af wat se suspensie jy wil gebruik - die MQ het bladvere voor en agter en die Y60/Y61 het kronkel vere voor en agter.
Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 06 Sep 2011 09:33
by ricster
Hey Jakes.... good to see you here mate !!
Looking forward to seeing this project !!
Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 06 Sep 2011 09:37
by jakeslouw
Eish Herrie daar wys ek my Patrollie onkunde!
Ja ons soek seker bladvere want dis die gooedkoopste op die oomblik, ek glo nie 'n coil veer chassis is goedkoop nie? Of hoe?
Die Safaris raak nou redelik BAIE oud en die bodies is seker meestal lekker gaar geroes.
Check net my nommers asb: ek het die Safari se wheelbase op 2970mm?
(NS: die projek gaan saam met BFreeSani gedoen word)
Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 06 Sep 2011 10:03
by Kagiso II
Jakes - oompie soundbort sommer: Die bakkie is meer geredelik beskikbaar as die sfari s/wa - en die onderstel is een en dieselfde - verder - ek droom ook al paar jaar aan so 'n idee - maar IPV die volle sani - liewer d/cab Sani [hard body] te maak [ook goedkoper as die s/wa -]
Em dit sal oneteies wees as julle Hillbilly so omskommel [dis familie daai

]
o-ja, LOBO is NIE beskibaar nie - hy trek nou KAAP toe ... een van die dae
DIS DIE DROOM:

- DIS wat ek soek.jpg (32.1 KiB) Viewed 3473 times
Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 06 Sep 2011 10:15
by jakeslouw
Jinne Oom Mac jy kan maar 'n thread hijack hoor!
En JA, as Dawie happy is, gaan ons Hillbilly 'n MOUNTAIN GOAT maak!
Ek sal die bakkie chassis vat, geen probleem nie. Mits dit vrek goedkoop of beter, verniet is.

Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 11 Sep 2011 12:06
by jakeslouw
There's a Safari for spares in Springs:
http://johannesburg.gumtree.co.za/c-Vie ... =313027273
Does anybody maybe want the engine, body, bullbar and trim?
I want the chassis and complete drivetrain.
Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 11 Sep 2011 15:00
by Herrie
Hoeveel kos hy?
Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 11 Sep 2011 15:51
by jakeslouw
R12,000, running condition.
Nissan Safari
Date Listed 10/09/2011
Price R 12,000
Address Springs, South Africa
View map
For Sale By Owner
Year 1985
Kilometers 380000
Nissan Safari needs attention but in running condition 4 x 4 working condition
Re: Y60/61 rolling chassis wanted
Posted: 11 Sep 2011 15:54
by Tinus lotz
Bogey man might be intrested will give him a call!!!
