Page 1 of 1

2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 10:44
by johanp
Good morning

Here are pictures of my 4.8.
My 2001 4.5 GRX is now for sale.

Regards
Johan

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 10:48
by Herrie
Miskien moet jy maar fotos en prys van jou 4.5 ook opsit - daar is ouens wat Patrols soek.

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 10:55
by johanp
Ek het die 4.5 by marketplace/vehicles for sale ge-adverteer.

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 10:58
by Herrie
Ek het dit sopas gesien - lyk baie goed!

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 11:02
by Peter Connan
Dit lyk vir my soos dieselfde kar. Ek dink jy het net 'n stel stickers op die deur gesit, 'n spaarwiel cover en 'n stel mud-terrain bande.

Tot die papier op die nommerplaat lyk dieselfde :rolling:

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 11:18
by johanp
Dit is net die lap op die nommerplaat wat dieselfde is.

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 11:21
by Peter Connan
:rolling:

Ek wens ek het twee Patrols op my driveway gehad. :biggrin:

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 11:47
by Pieter du Toit
Yesliaak kan n man nou so gelukkig wees - eenie meenie mynie mou - waarmee ry ek vandag werk toe??? :rolling:

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 11:57
by Rudolph
:salute: ja, nee kyk as 'n man dit het dan het hy dit :thumbup:

Re: 2004 4.8 GRX

Posted: 22 Aug 2011 12:00
by Kagiso II
Dankie tog - hier is nou een nuweling wat ek nie van 'n dizzy hight af hoef uit te .... TRAP nie - sy kiekies is sommer dadelik op datum..
JOHAN - het iemand nou al jou ad oorgesit opp Nissan site???
Daar is BAIE Patrol ouens daai kant wat selde hier inloer - gaan teken in en besoek albei http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=1 (neem sommer kennis van Wouter se nuwe site oor BANDE en alles oor tires en spares]

en by 4x4 Community is daar ook baie intekenare: http://www.4x4community.com/forum/index.php

ek vind ook GUMTREE is beter as Junkmail om iets te soek -