Page 1 of 2
GQ Roofrack and Awning free to good home - Taken by Herrie
Posted: 20 Aug 2011 04:37
by Abri Hoffman
My mildsteel roofrack (2.4x1.3m) including awning is up for grabs.
Come fetch it on the farm (right next to Hennops Pride)
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... p=841#p841
My requirements changed and the wife decided she want the Ostrich Wing Awning
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home
Posted: 20 Aug 2011 16:14
by Herrie
Gaan hy op my GU pas?
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home
Posted: 20 Aug 2011 17:53
by Kagiso II
As Herrie hom nie neem nie sal ek graag vir ou Lobo wil he - sal iemand my net laat weet ? Da vallik sommer opslag inni pad .. assik mag?
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home
Posted: 21 Aug 2011 00:01
by Abri Hoffman
Oom Mac, Kobus kom more middag so na 3 kyk.
Indien hy dit nie neem nie is Oom meer as welkom.
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home - Taken by Herrie
Posted: 21 Aug 2011 18:08
by Abri Hoffman
Kobus, geniet die rak, hoop dit werk vir jou.
Oom Mac Kobus het dit geneem.
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home - Taken by Herrie
Posted: 21 Aug 2011 18:29
by Herrie
Baie dankie Abri - sal hom so 'n bietjie modify!
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home - Taken by Herrie
Posted: 21 Aug 2011 21:29
by Herrie
Het hom ge-modify net om te kyk of hy reg pas - nou moet hy finaal gesweis word!
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home - Taken by Herrie
Posted: 22 Aug 2011 07:42
by Abri Hoffman
Kobus, jy't my dag gemaak. Niks so lekker om te sien dit gaan gebruik word nie.
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home - Taken by Herrie
Posted: 22 Aug 2011 07:52
by Herrie
Dankie Abri!
Toe ek vanoggend by die werk kom kon ek darem als mooi sie en het ook gesien dat die een kant nie heeltemal reg pas nie so ek kan die vanmiddan reg kry en dan kan ek dit sweis.
Net moeilik nou dat ek alles aleen moet doen - hy is nog al swaar as jy alles alleen moet doen.
Re: GQ Roofrack and Awning free to good home - Taken by Herrie
Posted: 22 Aug 2011 13:07
by Herrie
Wat ek ook nou aan dink is om 'n tent te ontwerp wat ek net aan die awning kan vasmaak
