Page 1 of 1

Fanie van Zyl (Fanie1)

Posted: 06 Jun 2009 12:22
by Fanie1
1. Name: Fanie van Zyl (Fanie1)

2. Birthday and Age: 52

3. Town and Country of residence: Jeffreysbaai, Suid Afrika

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Apteker

6. Family status: Getroud met Mariè

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Kouga 4x4 klub, Nissan 4x4 forum, 4x4 Community forum

8. Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX

9. Current Mods: OME suspensie, Outbach drawer system, Frontrunner dakrak met "awning", ARB replacement bull bar, Tait mid-band radio

10. Mods on wish list: Diff-lock in front, Replacement rear bumper

11. Vehicle on wish list: Nothing

12. Previous 4x4's: 1995 Nissan Patrol 4.2 SGL petrol
1995 Nissan Sani 3.0 d/cab

13. Last 3 offroad or overland destinations: Namibië (Luderits - Walvisbaai)
Die Hel (Gamkaskloof)
Kouga 4x4 Eko Experience (Joubertina)
14. Your favourite destination: Namibië en Botswana


15. Other hobbies: Fotografie, jag

16. GPSr and Map Data used: Garmin 3 Plus en Nuvi 710

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Bo gemiddeld

18. Online Photo Site:

19. Photos of you and your Vehicle: Sal nog laai
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Re: New member introduction

Posted: 06 Jun 2009 14:00
by G-MAN
Welkom Fanie. :thumbup:

Re: Fanie van Zyl (Fanie1)

Posted: 08 Jun 2009 05:15
by JohnBoyZA
Welkom Fanie!

:welcomewave:

Re: Fanie van Zyl (Fanie1)

Posted: 08 Jun 2009 09:10
by Stefan
Welkom Fanie!

Jy bly in een van my gunsteling plekke in SA.

Re: Fanie van Zyl (Fanie1)

Posted: 08 Jun 2009 10:41
by Herrie
Welkome Fanie!

Re: Fanie van Zyl (Fanie1)

Posted: 08 Jun 2009 11:11
by Jules
:welcomewave:
Welkom Fanie hoop ons gaan sommer baie van jou fotografie stokperdtjie te siene kry

Groete
Jules

Re: Fanie van Zyl (Fanie1)

Posted: 20 Jun 2009 17:30
by Saltman
Baie welkom Fanie!

My skoonma bly in Humansdorp, so ek kom darem so af en toe in daardie deel van die wereld!
Sal 'n plan moet maak om bymekaar uit te kom. My ander ernstige belangstelling is ook fotografie - Canon man!

Cheers

Re: Fanie van Zyl (Fanie1)

Posted: 30 Jun 2009 08:42
by Jules
Hallo Fanie

Sal net graag wil hoor hoe groot verskil is daar tussen die 4.2 en die 4.5 wat jy tans ry. Ek het ook n 4.2 en geniet hom erg baie, sal graag wil weet in terme van brandstof verbruik , ry gerief , het jy op die 4.2 ook n OME suspensie of iets dergliks gehad. So af en toe spring n 4.5 te koop maar dan wonder ek is daar werklik so groot verskil om mens nou weer bietjie in die skuld te dryf of moet ek eerder wag vir n goeie 4.8 en myself nog dieper innie skuld dompel

Groete
Jules

4.2 vs 4.5 ?

Posted: 02 Jul 2009 10:41
by Fanie1
Hallo Jules,

Beide die 4.2 en 4.5 is puik voertuie. Die 4.2 is "carburator" en 4.5 petrol inspuiting, soos jy weet. Ja die 4.5 het meer krag, ek het onlangs 'n dyno instelling laat doen en hy staan tans op 141Kw. Die stap 1 Van der Linde Conversion is daarvoor verantwoordelik.

Wat rygerief betref is die 4.5 ook beter, al is daar nie dramatiese versille in die onderstel nie. Jy kan OME ook op die 4.2 sit, ek het dit gedoen en dit was 'n wenner.

Wat brandstof betref kan ek nie groot onderskeid sien nie, dit hang maar af hoe swaar jou regter voet is. Ek dink tog die 4.5 is 'n rapsie ligter in my geval. As jy nie te haastig raak nie en nie vinniger as 110 km/u ry nie gaan jy redelik goeie resultate kry. Die "lift" en dakrak het ook 'n invloed.

Groete

Fanie