Page 1 of 1

Drive axle

Posted: 21 Jul 2011 09:17
by Jules
Morning all

The other day when I went to one of the diff specialist here in Emp the owner asked me after they had inspected the driveaxle whether I see ghost image in the rearview mirror when I drive because that can be an indication that the drive axle needs to be re-balanced. I have never really took notice of how things appear in the rearview mirror before, I did look and their is some vibration but this could be due to road? tyres uneven?

Your comments will be appreciated, one of the previous owners did balance the drive axle before

Shalom
Jules

Re: Drive axle

Posted: 21 Jul 2011 10:06
by Herrie
Hi Jules, gewoonlik as jy daai vibrasie in die truspieel sien is dit die propshaft wat geballanseer moet word.

Re: Drive axle

Posted: 21 Jul 2011 10:14
by Jules
Sorry vir my onkunde maar is dit nie dieselfde ding nie ? :think: en sal mens dit op die stuurwiel voel ?

Shalom

Re: Drive axle

Posted: 21 Jul 2011 11:46
by Herrie
Nee Jules, jy sal dit nie op die stuurwiel voel nie en jou kantspieels sal ook nie vibreer nie.

Op jou stuurwiel voel jy gewoonlik net jou voor wiele.

Re: Drive axle

Posted: 25 Jul 2011 17:49
by marakasmalan
Hello Jules,

Stem saam met Herrie, dit moet so 'n hazy-view in jou tru-spieƫltjie veroorsaak - gewoonlik 'n baie fyn vibrasie en mens voel dit nie sommer nie, of is nie bewus daarvan nie en kom eers agter wanneer dit weg is. Dit kan gebeur wanneer die dryf-as gebalanseer moet word en ook wanneer die universal-joints al 'n bietjie uitgeslyt is of op pad is om te gaan. Ook moet mens onthou die komponente is nie al wat vibrasies kan veroorsaak nie, maar gewoonlik is die dryf-as of verwante komponente verandwoordelik vir daardie fyn vibrasies.

As daardie vibrasie wel op jou syspieƫltjies begin wys is jy gelukkig as jy nog 20 km gaan maak.

Hoop jy kom reg, ek gaan kry maar altyd 'n tweede en derde mening.