GTG vir Gauteng
Posted: 03 Jun 2009 20:22
Wat van 'n ''Get Togther'' vir ons Gautengers?
Dalk 'n dag iewers by 'n 4x4 trail waar ons 'n vleisie kan brand... Of sommer net drinks na werk een aand?
Enige voorstelle???