Page 1 of 2

Voorhoede: 20 August

Posted: 04 Jul 2011 16:31
by Stefan
Ian (ORA) is planning a trip to Voorhoede near Caledon on the 20th of August.

Please see http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=87591 and add your name to the list to join.

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 05 Jul 2011 11:03
by Pieter du Toit
Stefan

Ek sien jy is op die lys - ek het myself ook opgesit.

Sukkel om die Patrollie manne bymekaar te kry vir n trip - so ek gaan nou maar ook daai kant kom inval.

Ek hoop regtig ons al nog n patrol of 2 saam met ons daar he.

Groete

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 05 Jul 2011 13:28
by Stefan
Gaaf, ek sien uit om jou te ontmoet! (uiteindelik)

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 05 Jul 2011 14:09
by Pieter du Toit
Stefan wrote:Gaaf, ek sien uit om jou te ontmoet! (uiteindelik)
Jy kan dit weer se ...... dis long overdue!!

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 05 Jul 2011 15:19
by Stefan
There are still 4 spots open.

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 06 Jul 2011 07:34
by David
Ek het my naam ook op die lys gesit... so sien julle daar! :thumbup:

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 06 Jul 2011 08:09
by Stefan
Excellent!

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 08 Jul 2011 11:01
by Pieter du Toit
Stefan,

Wanneer en waar gaan ons die "ins" en "outs" kry van die trip?? Gaan Ian hier ook n posting doen??

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 08 Jul 2011 12:55
by David
Pieter, ek glo ons sal maar die Community4x4 site moet dophou - gewoonlik so 'n week voor die tyd besluit die ouens waar om bymekaar te kom - gaan lekker wees :thumbup:

Re: Voorhoede: 20 August

Posted: 09 Jul 2011 11:11
by Pieter du Toit
Thanks David -dan maak ons so :thumbup: