Page 1 of 3
Wegry Julie 2011
Posted: 29 Jun 2011 07:08
by David
Jis dis mooi om so 'n klomp Patrol's bymekaar te sien!
Gerrie se artikel oor hoe hy saam met die Patrol4x4 forum se manne gaan ry het is lekker om te lees en daar is baie foto's.
Dis ook lekker om te weet jy 'ken' die manne as hy praat van Peter, Tinus, Oom Mac en voertuie soos 'Lobo'
Mooi so manne en mooi so Gerrie!

Re: Wegry Julie 2011
Posted: 29 Jun 2011 07:26
by Herrie
Ek sal vir Gerrie vra om saam met ons na die Patrol 60ste verjaarsdag toe te kom.
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 29 Jun 2011 07:43
by David
Herrie - Goeie idee
Daar was nou Patrol's in die laaste 3 Wegry's - hulle begin nou vir Leasure Wheels gas gee!

Re: Wegry Julie 2011
Posted: 01 Jul 2011 10:24
by KOOS BEST
Baie mooi an baie nice ALMAL
waars daai rooi trol se ligte se omhulsels, daai chroom jobbies?
KOOS
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 01 Jul 2011 15:41
by Jules
Ek moet seker ook maar die WEGRY deur die pos kry dan kan ek ook so vroeg saam gesels
Shalom
Jules
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 07 Jul 2011 07:00
by Peter Connan
Uiteindelik gisteraand die Wegry in 'n winkel opgespoor.
Mooiskoot Gerrie, dis 'n mooi artikel, en geluk aan Christo (Bogeyman) en Louis (Stinger) wat die voorblad gemaak het. Dis mooi om 'n GQ en 'n Safari op 'n voorblad te sien
Koos daai kar is nie lokaal nie, dit was blykbaar 'n UNTAG voertuig en het so swart gekom. Hy het ook 'n 4.2 brandstofinspuiting-enjin in gehad.
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 07 Jul 2011 07:09
by Peter Vee
Hell I finally figured it out; I have bought the last 2 versions of Weg and have paged through them from front to back and back to front trying to find the Patrols referred to here...thought I was losing the plot. Had no clue that there was another mag called WegRy .... will have to find copies now.
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 07 Jul 2011 08:09
by Herrie
You should see it in the "Drive Out" as well - if you want it in english - I just never find it.
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 07 Jul 2011 12:36
by beast
Yes I dont know what we are doing right, but I was also when reading the magazine thinking that we as Nissan guys are getting a great deal of coverage in the magazines, which is good. Lets continue working together as we need to become more visable. Not sure however if we have vehicles to display and tell a story about. Lets find the guys and advertise their vehicles,
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 07 Jul 2011 13:58
by johanp
Daar is WegSleep ook.
As jy Weg wil raak moet jy in jou kar klim en WegRy. Jy kan natuurlik ook jou karavaan of sleepwa saam WegSleep as jy wil.