Page 1 of 2

Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 02 May 2011 17:19
by JG Shields
The 10 day April break did me very good and my batteries are charged!

We took the road from Pretoria via Ellisras and All Days to Mapungubwe for 5 nights. Although we camped next door of Mapungubwe at Dongola Ranch, we explored the entire area between Platjan and Musina via the border service road right next to the Limpopo river. I have to say that Mapungubwe is a gem well underestimated. It is one of a kind, not to mention the warm weather this time of the year. (Ek hou nie van koud kamp nie....) I understand the public outcry about the mining taking place in the area.

It was my initial intent to cross the border into Tuli for another 5 days, but the river was too full for border crossings at Platjan and Pondtdrif. Instead we hit the road to KNP, entered at Pafuri and exit at Malelane 4 days later after 600km driving in the park. We were lucky to get camping place every night and we did the trip the old fasioned way. I have to say that I am very dissappointed in the facilities of the KNP. The management, general maintenance and revamping of the camps leaves a lot to be desired. The KNP remains a jewel and the wildlife is awsome. However, the masses of people and cars is not my scene. I prefer the northern parts of Botswana.

The Cruiser did very well on- and off-road, although the trip never posed a strong 4x4 test to the car. Worth mentioning may be the fuel consumption. I had my heavy 4x4 luggage trailer in tow, 3 fridges and 5 adults with camping gear for the 10 day trip. My total consumption on the round trip of 2100km, including the 600km in KNP @ 50km/h was 5,41km/l. The KNP 50km/h stretch resulted in 6,1km/l, probably the best that I will ever see with the 4500EFi GX105.

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 02 May 2011 21:51
by Jules
JG dit is nogals BAIE UITSTEKENDE brandstof verbruik daardie, jy moet so n foto of drie laai wat jy innie willetuin geklap het

Shalom
Jules

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 03 May 2011 07:22
by JG Shields
Jules, hier is sommer net enkeles wat my nogal opval. Terloops, ek het 3 Patrols in Satara raakgeloop, en nog 'n paar elders in die KNP.

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 03 May 2011 09:23
by Herrie
Ek wil ook baie graag na Mapungubwe toe gaan!!! Miskien kry ek 'n kans as my vrou eendag gesond is.

Nou weet jy ook wat beteken daai blou balle nou eintlik wat die ouens aan hulle karre hang :rolling:

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 03 May 2011 09:41
by Peter Connan
Dankie JG

Ek het al die idee gekry olifante hou nie van Cruisers nie. Ek het 'n pel wat 'n veldwagter was in die Klaserie Privaat Natuur Reservaat, en as ons in sy ampsCruiser gery het, het die olifante ons altyd gejaag, maar in ander karre is ons baie minder gejaag. :rolling:

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 03 May 2011 09:55
by Jules
Peter jy is heeltemal korrek, dit is blykbaar die volgorde wat die Cruiser se petrol enjin's se kleppe funksioneer wat die olifante redelik verboureerd maak, veral as die voertuig op teer ry dan is die klank golwe wat deur die teer na die olifante se voete gaan erg steurend vir die ou groottes, dit is ook een van die redes hoekom parkerade nie petrol cruisers gebruik nie.

Shalom

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 03 May 2011 10:23
by JG Shields
Julle is halfpad reg. Die volle rede:

Blykbaar is dit die enigste voertuig wat 'n olifant intimideer. Hy voel bedreig as die "kragreus" van die bos sodra hy 'n Cruiser sien.

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 03 May 2011 10:39
by Jules
JG jy is verkeerd ingelig, die olifant weet die LC is nou buite sy comfort zone daar innie die bos so hy probeer net die drywer reg :helpsign: om sy voertuig so gou as moontlik weer terug op die HIGHWAY te kry sodat hy naby n garage is :rolling: QQQ :rolling:

Shalom

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 03 May 2011 10:51
by Peter Connan
:rolling: :rolling:

Jules hierdie een waarvan ek praat was 'n diesel.

JG dis net oor hulle nog nie Patrols ken nie :thumbup: Ons moet net hoop die parkerade word nie wakker en begin hulle cruiser-bakkies op Patrol-bakkies in te ruil nie, want dan gaan ons Patrol-eienaars sukkel om mooi fotos van rustige olifante te neem?

Re: Mapungubwe & Kruger National Park

Posted: 03 May 2011 14:30
by Kagiso II
JG - bly julle ook veilig trug Big Guy - was Zanzbar toe ook verpoeld?
Anner ding - daar waar jy die Kameelperd afgeneem het is 'n dammetjie [op di efoto na regs] waar 'n k
krokodil le en lui wees. Het julle ingedraai en gaan kyk? [maar jy moet soort van weet van dit]
Groete
OOmpie