Page 1 of 2

My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 18 Apr 2011 16:05
by HazyPatrol
I acquired this 2005 diesel manual Patrol some 20,000 km ago and my wife was not very impressed - it was the lack of automatic and coming from having done a good 100,000 km in a Mercedes ML500 it could be understood. What is however refreshing is the fact that my general day-to day up and down travels records a 7.58 km/liter whilst on the open road a 120-130 km/h we get between 8,7 and 9,2 km/l. I have no roofracks or do not tow anything. Althouh I am aware of the fuel consumption of the 4,8, I would have my wife in a far better disposition towards Patrol if there is power and Automatic available. The Patrol is stock standard and from the photos nice to look at, a pleasure to drive (especially on the open road) and fuel-wise suprisingly efficient.
However, if the right 4,8 come around I would seriously look at upgrading my comfort and Power whilst the opposite for economy - but fuel is the least expensive part of vehicle ownership.
IMG_0508.JPG
IMG_0508.JPG (27.37 KiB) Viewed 3098 times
IMG_0503.JPG
IMG_0503.JPG (26.1 KiB) Viewed 3098 times
IMG_0504.JPG
IMG_0504.JPG (26.31 KiB) Viewed 3098 times
IMG_0506.JPG
IMG_0506.JPG (26.34 KiB) Viewed 3098 times
IMG_0507.JPG
IMG_0507.JPG (23.93 KiB) Viewed 3098 times

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 18 Apr 2011 16:17
by Kagiso II
Beeeeeeeeauuuutiful Izak II [hier is nog anner Izak ook]
Ek ruil jou sommer my Automatic vir daai handrat.. hy is rerrag mooi en die kleur is ook 'cool'

so lyk Agarob nou:
Agarob ad1.jpg
Agarob ad1.jpg (189.26 KiB) Viewed 3086 times

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 18 Apr 2011 18:32
by G-MAN
Is this a GRX?

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 18 Apr 2011 18:36
by HazyPatrol
Nee, Dis nie 'n GRX nie. Die 2005 model het net mooi niks op die trol wat sê wat hy is nie. Die enigste xtra is die "koekblik" agterop en die "spotlights" wat ek self laat doen het.
Sy is mooi.

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 19 Apr 2011 20:16
by Pieter du Toit
HazyPatrol wrote:However, if the right 4,8 come around I would seriously look at upgrading my comfort and Power whilst the opposite for economy - but fuel is the least expensive part of vehicle ownership.

???????? Sorry - but I don't understand that statement of yours at all. Please elaborate a little bit on your reasoning.

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 19 Apr 2011 20:20
by Pieter du Toit
Kagiso II wrote:so lyk Agarob nou:
Oom Mac
Daai spots onder in Agarob se voor bumper - het jy dit self laat in sit of was dit standaard so. Ek vra want ek onthou my kar het dit nie ingehad nie.

Groete

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 19 Apr 2011 20:37
by Kagiso II
hoeeeeeeeeeeee - haidjek ons nou Izak II se fred :surprised:

Nee Pieter - dis juis wat ek wys met daai foto - ek het Izak I se "Sneeuwitjie" [Sakki WAT is daai Zulunaam nou weer ? ] se voorbuffer gekoop - syne is 'n 2003 - want hy het mos die ARB dinges opgesit - ennou is Agarob se bek 2003 en sy lyfie nog maar 'n '02 :wink:

HazyPatrol - Izak II - die rooi is outomaties

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 19 Apr 2011 20:49
by G-MAN
Ek het n buffer soos Oom Mac sin met dieselfde ligte in te koop. :wink:

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 20 Apr 2011 09:25
by HazyPatrol
Hi Pieter,

My huidige Patrol is 'n 3.0 Diesel handrat. Om vanaf 'n outomatiese ML500 oor te skakel na 'n handrat diesel was en is een te veel vir my vrou. Vir my maak dit nie saak nie want ek is elke dag vir jare al in 'n diesel handrat bakkie. Die brandstof ekonomie vam my spesifieke Patrol is nie net wenslik nie maar fantasties vir die grootte (en gewig) van die voertuig. Ek het 'n paar vriende met 4,8 Patrols en is bewus van die aansienlike verskil in brandstofverbruik maar ook in dieselfde asem die gemak van outomaties en die bykomstige voordele van opsionele toerusting van 'n non-GRX Patrol.
As 'n "after thought" sê ek dan' alles in ag genome, is die hoër koste van brandstofverbruik die moeite werd veral as jy in ag neem dat koste van brandstof een van die laagste kostes van eienaarskap is.
Hoop jy verstaan wat ek sê.
Laeveldgroete,
Izak Fick

Re: My Patrol 2005 3.0 Diesel

Posted: 20 Apr 2011 09:43
by Peter Connan
Hello Izak

Ek probeer jou nie oortuig om nie 'n 4.8 te kry nie, ek dink self die 4.8 is die koning, maar ek wil tog net seker maak: jy is bewus dat mens die 3l diesel ook in automaties en GRX-spesifikasie kry ne? Dus is dit moontlik om die ekstra gemak en weelde sonder die ekstra branstofverbruik (maar ongelukkig ook sonder die ekstra woema) te kry.

Groete
Peter