Page 1 of 2

4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 18 Apr 2011 13:43
by Pieter du Toit
Hi All,

My Conquerer Trailor with loads of extras is for sale. Anybody who is interested may contact me via the forum, pm, email or cell.

WHAT YOU SEE IS WHAT YOU GET!!!

See images - all taken 17 April 2011. More images availabe. Reason
for selling - owner is changing to 4x4 caravan because kids are leaving the house.

Full Spec Conquerer Conquest trailor plus many extras!!!
220v / 12v AC/DC power pack system with 105 Amp Hour deep cycle
battery
150L water tanks (2 x 75L) with electrical water pump.
2 - Plate gas stove with full kitchenette unit.
Crockery, knifes, forks, spoons, tea spoons for 6 people and kitchen
untensils all included.
Fold-up steel table inside trailor.
4 x Ammo crates in kitchen side included.
Additonal 4 x ammocrate rack for bedroom side available.
Shower tent with gas shower unit with water temperature control.
Additional Wardrobe unit for bedroom.
Additional horizontal poles for canopry tent to ensure sturdy setup.

2 x 20L Fuel Jerrycans
2 x No 10 Gasbottles
Brand new 16" expocy rims with Brand new Yokohama Geolandar
245/70/16 A/T's. (Mags in photos not included!!)

Owner will help / demostrate set up to new owner upon successful
sale. Trailor will not be available for viewing over period 22
April to 02 May 2011.

All you need is chairs, food and your clothing and you are ready to
enjoy outdoor life!!!!

ASKING PRICE: R85000-00 neg

Trailor
Image

Powerpack in nosecone
Image

Full setup frontal view
Image

Full setup rear view
Image

Full setup kitchen view
Image

Shower cubicle and gas geyser with water temp control setup
Image

Bedroom setup with extra clothing clothing cupboard
Image

Huge bed on top
Image

Kitchenette unit with 2 plate gas stove
Image

Fridge slide + packing space inside trailor
Image

Kind Regards

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 18 Apr 2011 14:08
by Kagiso II
Louis Pienaar wil die prys weet [en hoe gan jy hom in Kretoorja kry?]

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 18 Apr 2011 20:28
by Pieter du Toit
Hello Oom Mac

Jammer - ek het die ad gaan edit en die prys bygesit.

Vir n ernstige koper kan ons n plan maak - daar is verskeie opsies beskikbaar. Soos bv trein, reel deur n Safari Centre (Conquerer agente), voertuig vervoer maatskappy en as dit moet n plan maak om dit self op te bring of om mekaar halfpad te ontmoet. Dit is die minste van die worries - waar daar n wil is is daar n weg.

Ons beplan tans n Richtersveld trip rondom eerste week in Oktober ook - en dit sal net ek en die vrou wees so ons gaan nie die trailor of karavaan vat nie - ons sal seker net met my swaer van Pta se trailor en daktent gaan toer. Dis nog ver maar ek is nie haastig nie en ek verwag ook nou nie dat my voordeur se drumpel deurgetrap gaan word om die trailor te koop nie. Dit kan ook moontlik n tydstip wees om dit te doen. My karavaan is reeds op bestelling en as alles goed gaan behoort dit teen einde Junie afgelewer word. So ideaal gesproke sal dit "nice" wees om die trailor voor dit te kan verkoop maar dis nie n vereiste nie.

Groete

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 19 Apr 2011 07:39
by XenoBlitz
Sjoe! As ek die geld los gehad het was daardie trailor nou verkoop. :(

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 19 Apr 2011 08:07
by JG Shields
Pieter, 'n vriend van my is nou op soek na daai wa. Ek sal hom se om jou te bel.

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 19 Apr 2011 10:39
by Kagiso II
Pieter du Toit wrote:Hello Oom Mac Jammer - ek het die ad gaan edit en die prys bygesit.
Ons beplan tans n Richtersveld trip rondom eerste week in Oktober ook - en dit sal net ek en die vrou wees s................... [uitgeknip] Groete
Thanx Pieter - Ek sal vir Louis gee - maar hou maar by "fist com, fist suvved" [first come, firts served en JULLE taal :biggrin: :biggrin: :oldtimer:

Ons is ook in Richtersveld vanaf 1 Oktober - dalk loop [RY] ons mekaar raak daar.

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 19 Apr 2011 20:35
by Pieter du Toit
Oom Mac

Dit sal nou baie nice wees - dan kan ons die tweeling Patrols bymekaar kry vir n forum kiekie :clap: :woo: En dan kan Oom Mac sommer n spin vat en voel hoe loop n ex 3.0L patrol met n ordentlike conversion met n 4.2 onder sy kap - glo my jy gaan onmiddelik verlief wees!!!

Ons planne is nog nie 100% was gemaak oor wanneer nie - maar dat ons gaan (Okt) is n feit soos n paal bo water. En op hierdie stadium lyk die 1ste of 2de week in Okt na ons beste opsie - die matrieks begin 17 Okt met hul eind eksamen en dan moet ekal lanka weer terug wees by die huis.

Ek sal Oom Mac op hoogte hou nader aan die tyd.

Groete

PS: Besigheid werk mos nou maar so oom mac - dis altyd 1st come 1st served. Dankie vir die verwysing in elk geval.

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 19 Apr 2011 20:47
by Pieter du Toit
JG Shields wrote:Pieter, 'n vriend van my is nou op soek na daai wa. Ek sal hom se om jou te bel.
JG,

Baie dankie vir die verwysing - ek waardeer. Hy is baie welkom en indien hy ook daarbo is sal ons n plan an maak - net soos ek ook vir Oom Mac gese het. En as hy meer detail wil weet is hy ook welkom om my te kontak.

Ek is nie haastig op die stadium nie maar ons gaan ook glad nie nou meer die trailor gebruik nie. Jy ken Murphy - ek wil hom verkoop en more ry ek in die pad af en n ander DD kom neuk in my vas. So hy staan reg net vir check, papiere vat, haak en ry.

Ons het hom Sondag uitgesort en skoongemaak - en alles wat saam met hom gaan in hom teruggepak - daar is nog n 12v ketel, 12v haar droeer (glo dit of jy wil of nie!!!!) buis ligte, een sleutel slotte vir al die deure, n groot 30 of 40l plastiek kan vir die stort, ens ens by wat ek nie eers genoem het nie.

Groete

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 02 May 2011 18:43
by Tinus lotz
HI PIETER
is jou sleepwa nog beskikbaar ???

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Posted: 02 May 2011 22:59
by Pieter du Toit
Hello Tinus

Ja die sleepwa is nog beskikbaar - ons was weg met vakansie en het vandag eers terug gekeer huis toe so ek was nou van 22 Apr tot vandag nie beskikbaar nie.

Ek het n paar navrae via my gumtree ad ook vanaand op epos gekry wat ek beantwoord het - ek glo daar sal n paar belangstellendes in die week of naweek wat kom kom kyk.

Jy is welkom om my te kontak indien jy belang stel - my sel no verskyn ook onder saam met my "signature".

Groete