Page 1 of 1

[SOLD] 2003 Nissan Patrol 4.8GRX For Sale

Posted: 27 Mar 2011 11:58
by kryptos
Very good condition (CD shuttle and radio antenna needs to be looked at, but otherwise only a scratch here and there)
Full service history (last serviced December 2010, +-4000km)
Two owners from new (I am the second one)
186000km done
OME shocks
Newly reconditioned starter motor
New BFG A/T tires ((+-4000km)
Compressor mounted under bonnet
Tow bar
Located in Pretoria
Price: R240,000

Due to my living situation recently changing (I gained a fiancée and a second child, whoohoo), I sadly need to move to something less thirsty for now. I absolutely adore this vehicle and am letting it go with a heavy heart. Hopefully I will be able to get another one in a few years, as this was the best vehicle I have ever owned.

Willem Barkhuizen

Re: 2003 Nissan Patrol 4.8GRX For Sale

Posted: 27 Mar 2011 16:59
by Herrie
Hou hom en kry eerder vir jou 'n goedkoop klein karretjie vir die elke dag rondry.

Re: 2003 Nissan Patrol 4.8GRX For Sale

Posted: 27 Mar 2011 17:00
by Herrie
Voor ek vergeet - baie welkom op die site!!!

Re: 2003 Nissan Patrol 4.8GRX For Sale

Posted: 27 Mar 2011 18:59
by G-MAN
Mooi en standaard.

Re: 2003 Nissan Patrol 4.8GRX For Sale

Posted: 27 Mar 2011 20:45
by kryptos
Dankie vir die welkom Herrie. Net jammer ek pos nou eers vir die eerste keer om my kar te verkoop... Maar in elkgeval, ek sou hom graag wou hou maar die brandstof is nie die enigste rede hoekom ek hom nou maar moet laat gaan nie. Ongelukkig kan ek hom regtig nie nou meer aanhou nie, al wil ek graag. Soos ek sê, hopelik sal ek eendag weer een kry. Vir nou moet ek maar eers terug goedkoper platkar toe.

En dankie G-MAN, ek dink ook hy is mooi.

Re: 2003 Nissan Patrol 4.8GRX For Sale

Posted: 28 Mar 2011 12:31
by Tinus lotz
HAAI DAAR !!
ek wil asb so gou as moontlik na die patrol kom kyk wil hom he !!!
gee asb eerste opsie !
my no 0832978013
n pel van my wil hom koop die geld le in die bank en word oud!
:thumbup:
ek sien jy is van pta ons is in rooihuiskraal kan ons n plan maak om die kar te sien ?

Re: 2003 Nissan Patrol 4.8GRX For Sale

Posted: 30 Mar 2011 13:09
by kryptos
SOLD!!!

Re: [SOLD] 2003 Nissan Patrol 4.8GRX For Sale

Posted: 30 Mar 2011 13:27
by Tinus lotz
Ja wat nou het ek nog n maaitjie wat n patrol ry!!!!! :thumbup: