Page 1 of 2

My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 14:37
by Gerrie
Hier is julle kans nou! Ons soek by WegRy mos elke maand 'n ou met 'n lekker wilde ryding wat die ombouings en goed sl ver moontlik self gedoen het. As daar iets uniek aan is - nog beter! So wie wil bietjie sy wiele afshow?? (Oom Mac, ons gaan nog iets spesiaal oor Lobo ook doen - meer as 'n miljoen kilos! :clap: :clap: :clap: )
So laat weet my seblief wat julle ouens het!!

gerrie@wegry.co.za

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 15:25
by Jules
Gerrie jy moet ook vir Grant kontak op die forum sy GQ het al oor die 350 000 kilo's gedoen if memory serves me right. Nog een dink ek is Dave Jones ook net oor of onder 300 000 met sy GQ.


Shalom
Jules

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 15:34
by Jules
Gerrie nog een is Les van Rooyen, sy GQ is ook ver oor die 250 000 merk

Shalom
Jules

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 15:36
by Gerrie
Ek sal hulle bietjie kontak, maar vir eers soek ons die ouens met die ombouings... iets buitengewoon dalk...
Asseblief manne!

Gerrie

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 15:43
by Jules
Gerrie dan is Grant die man wat jy soek, hy het n erg oulike kontrepsie wat sy yskas uitskuif en laat sak sodat mens maklik n koue enetjie kan uithaal , plus dan het hy sy kant vensters vervang met sulke ander lekka kontrepsies.

As ek reg onthou is dit accessories een van die topics wat hy begin het gaan loer daar

Shalom

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 15:47
by Peter Connan
Gerrie if Grant is interested his car is very nice. some of his mods include a turbo, 6"lift and gull wing doors where the rear windows used to be, with neat packing systems inside. And it is always spotless too.

As far as I know, Abri Hofman has air suspension on his car. There are also several cars on the forum with engine transplants, as I am sure you have noticed.

Come on guys lets give the patrol some good press for once?

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 15:51
by Gerrie
Netso... ek sal hom gou kontak! Thanks ouens!

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 15:56
by Jules
Gerrie scroll down on " MY RYDING " in PATROL PASSION, about 10 topics down is the one on Grants GRAND GQ , the topic is : mY GQ AKA " Syncerus Caffer"

Ek weet daar is n paar manne wat erge ombouings in en om hul lorries het, they just need convincing to get out of da cupboard.

Geniet
Shalom

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 16:18
by Gerrie
Thanks. Ekt klaar vir Grant 'n boodskap gestuur. As hy nie wil nie, sal ons maar iemand anders moet ompraat...

Re: My Ryding

Posted: 14 Feb 2011 18:24
by Herrie
Gerrie my Patrol het ook oor die 300000km en ek het 'n kamp kombuis wat ek gebou het voordat ons Botswana toe gegaan het.