Page 1 of 3

Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 13:09
by Hannes P
Is hy nie pragtig nie? Dit is die "before" pic. Die "after" sal nog later in die jaar kom.

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 13:12
by AndriesS
geluk, hoop hy gee jou baie kilos and geluk

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 13:28
by JG Shields
Pragtig! Die "after" foto gaan nog mooier wees.

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 13:35
by Pieter du Toit
Baie mooi Hannes - en smaak my jy het hom op my verjaardag gekry - ek is nou net al bietjie ouer en leliker as dit!!!! :thumbup:

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 13:39
by Ruben
Nice een Hannes :thumbup:

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 13:41
by Margo
Congratulations Hannes! She / He is beautiful!!!! :) Wishing you many happy, safe and trouble free journeys.. :clap:

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 14:03
by Hermi
Baie geluk Hannes
Nou begin die regtige avontuur

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 14:27
by Stefan
:thumbup: :thumbup: awesome!

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 14:29
by Kagiso II
Dassyyyyy !! Mooi man - nou het ons die prentjie [jy sien, dis altyd goed ommi outoppies ook innie prentjie te bring?] (pun??? watter pun?]

Sou jy belangstel in 'n snorkel @ ± R2000 ?

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 26 Jan 2011 15:02
by Izak
En daan verwag ek 'n pienkvoet. Patrol is baie mooier, kos minder, slaap deur.

Enjoy