Page 1 of 2

Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 25 Jan 2011 22:05
by Hannes P
1. Name:
Hannes Pretorius - Hannes P
2. Birthday and Age:
22 Junie 1968 - 42
3. Town and Country of residence:
Pretoria
4. Home Language:
Afrikaans
5. Occupation/Business:
Administrateur
6. Family status:
Getroud - Dogter en seun
7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums:
Voorheen 4x4xtoits.co.za wat ongelukkig ontbind het. Tans by McCarthy4x4
8. Current 4x4:
2002 GRX 4.5 Patrol
9. Current Mods:
Niks vir nou
10. Mods on wish list:
Speedo cruise, Airbag support vir swaar trailer, dubbel battery stelsel, onboard kompressor, Offroad bande, arb / ironman bumper en snorkel, outback dakrak en 'n awning vir skaduwee.
11. Vehicle on wish list:
2009 of later Gelandewagen of 2006 en hoër Patrol - Die tjeld wil net nie
12. Previous 4x4's:
Fortuner 3.0 D4D, Hilux 4.0 Auto
13. Last 3 offroad or overland destinations:
Namibië, Botswana, Lesotho
14. Your favourite destination:
Namibië
15. Other hobbies:
Sport - Tennis
16. GPSr and Map Data used:
T4A & Garmin
17. Rate your 4X4 and overlanding experience:
Goed
18. Online Photo Site:
Later
19. Photos of you and your Vehicle:
Sien Avatar

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 25 Jan 2011 22:13
by Stefan
Baie welkom Hannes! Hoop jy gaan dit geniet hier.

PS. Jy sal 'n plan moet beraam vir nog 'n foto of 2 :biggrin:

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 26 Jan 2011 00:19
by Mammoth
Hallo Hannes

Baie welkom by die Forum.

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 26 Jan 2011 07:30
by Diekie
Baie welkom hier by ons Hannes :clap: .

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 26 Jan 2011 07:37
by Hannes P
Thx Stefan, JB en Diekie.

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 26 Jan 2011 07:39
by Peter Connan
Welkom Hannes

Geniet jou Patrol en die forum.
Peter

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 26 Jan 2011 07:41
by Rudolph
Welkom Hannes! Lekker saam praat en geniet die Patrol!

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 26 Jan 2011 08:12
by JG Shields
Baie welkom Hannes!

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 26 Jan 2011 08:19
by G-MAN
:welcomewave: Hannes.

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Posted: 26 Jan 2011 11:59
by Hannes P
Dankie Peter, Ruldolph, JG en G-Man. Heel aangenaam op die forum. Sal nog die nuweling vir so 'n Saterdag outing moet vat om te sien wat die Patrol doen.