Page 1 of 3

Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 10:27
by Gerrie
1. Name: Gerrie van Eeden (Gerrie)

2. Birthday and Age: 27 (16/03/1984)

3. Town and Country of residence: Slaapstad

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Joernalis by WegRy (Eks oop vir voorstelle vir die tydskrif)

6. Family status: Verloof (die tou trek in Augustus die jaar styf)

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Byna elke een in SA wat bestaan. Deel van die werk, sien?

8. Current 4x4: Enigeen wat hulle vir my gee - is nog 'n jong joernalis, kan nie self een bekostig nie. Donasies kan aan my gepos word. :mytwocents:

9. Current Mods: Niks... Stock standard Camry is my ryding. Erfporsie...

10. Mods on wish list: Alles en nog meer

11. Vehicle on wish list: Eendag as ek groot is wil ek graag 'n Patrol of 'n Cruiser he (altwee is ewe capable)

12. Previous 4x4's: Nee, nog te jonk. Maar my Ford Laser op varsity kon enige plek ry - sonder Low Range of 4x4.

13. Last 3 offroad or overland destinations: Bosveld, Suid-Kaap, Weskus

14. Your favourite destination: Bosveld

15. Other hobbies: Hmmmm, musiek en skryf en DIY goed om die huis. Ek score nog baie brownie points by SWAMBO! :salute:

16. GPSr and Map Data used: Ek het 'n ou kaartboek wat op al my trips saamgaan. Dis lekkerder om te verdwaal en nuwe plekke te ontdek (dis immers my werk!)

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Wel, omdat ek nog jonk is, sal ek sê ek is redelik onervare, maar ek leer graag.

18. Online Photo Site: Hmmmm, het nie so iets nie... http://www.wegry.co.za

19. Photos of you and your Vehicle: Hmmm, ook niks...

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 10:32
by Kagiso II
agge MOOI man - Oompie is bly jy het ingeklok - Manne, sê "Dag" vir Gerrie [hy het nie 'n Patrol nie] MAAR ek het hom genooi.
o, wees 'nice' meddie man en heet hom welkom
[dink net - hier is een outjie wat nie hoef kiekies te plak nie :doh: [maar nie vir lank nie ... !]

Welkom Gerrie - maak jou tuis, skop skoene uit, en vra vae en neem deel aan wat ookal geroer word [en plak fotos :oldtimer: ]

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 10:41
by Margo
Hi Gerrie...

Welcome to the forum, enjoy your stay :)

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 10:47
by Gerrie
Dankie dankie!

Ja, julle kan al my foto's in die tydskrif sien.
Ek sal nie skaamteloos probeer om die ding hier te verkoop nie... maar dis waar my kiekies is!

Gerrie

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 11:39
by Stefan
Welkom Gerrie!

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 11:56
by Peter Connan
Welkom Gerrie

:thumbup: :thumbup:

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 13:29
by Rudolph
Welkom Gerrie!

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 14:24
by JG Shields
Baie welkom Gerrie!

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 16:53
by Ruben
Baie welkom Gerrie. Ek hoop jy geniet dit hier.

Glo my, die manne en vroue hier is vriendelik, hulpvaardig en baie snaaks.

Re: Gerrie van Eeden

Posted: 24 Jan 2011 17:03
by Kagiso II
Rben - spot jy nou met my ouderdom of my looks of my m'nier van spelle?? ... ondou wat jou Mamma jou geleer het - mens spoet nie met ouderedom en siekte nie :oldtimer: :oldtimer: