Page 1 of 1

Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic -SOLD-

Posted: 24 Jan 2011 09:00
by Hannes P
-SOLD - SORRY GUYS FOR THOSE WHO WERE TOO LATE

1. Nissan Patrol 4.8 GRX Tiptronic July 2006.
2. One owner since new.
3. Full service history.
4. Accident free.
5. ARB Sahara colour coded bumper.
6. Ironman 12000 LBS Winch - 3year warranty.
7. Pro Comp 9" HID Rally Spotlights.
8. Genisys Dual Battery Management 105A deep cycle battery. 2x new batteries.
9. Ironman load suspension - new.
10. Caster correction kit - new.
11. Ironman steering damper - new.
12. Firestone Coil Rite kit - new.
13. Pro Comp ES9000 Shocks -3year warranty - new.
14. Bosal heavy duty towbar - new.
15. African Outback drawer system - new.
16. Engel 40l fridge mount system.
17. Colour coded Alloy rims x6.
18. Pro Comp 285x70x17" Xstream All Terrain Tyres x6 - new.
19. Heavy duty valves - new.
20. Wheel nuts - new.
21. Safari Snorkel - Colour coded.
22. Van der Linde Freeflow exhaust system - new.
23. Done only 45 000km's.

Selling price: R 379 000 NEG.
Contact person: Willie Randles.
Tel: 012 807 4566 Office hours only.email: Willie@wa4x4.co.za
Willie Nissan-Patrol-for-Sale5.jpg
Willie Nissan-Patrol-for-Sale5.jpg (235.66 KiB) Viewed 2514 times

Re: Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic

Posted: 24 Jan 2011 16:50
by Ruben
Ja, die Patrol lyk darem vir jou spoggerig.

Die colour coded bumper en snorkel doen dit nou net nie heeltemal vir my nie, anders het ek hom gevat ;-)

Re: Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic

Posted: 24 Jan 2011 16:51
by arnoldh
BELIKSEM! - dis mooi!

Eendag as ek groot is......

Re: Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic

Posted: 24 Jan 2011 20:21
by Tinus lotz
KRISIS!!!!!ek het nou net my trol kla betaal en nou wys julle sulke prentjies!!!!

Re: Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic

Posted: 24 Jan 2011 22:47
by G-MAN
Nice Patrol! :thumbup:

Re: Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic

Posted: 25 Jan 2011 06:32
by Sias
8. Pro Comp 285x70x17" Xstream All Terrain Tyres x6 - new

As ek na die foto kyk lyk dit vir my na Maxxis Bighorns? Of kyk ek skeef?
Dit is seker een van die mooiste Patrols wat ek in 'n ruk gesien het...

Re: Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic

Posted: 25 Jan 2011 09:22
by Kagiso II
Seeeriass mooi Sias - my bek 'drool' elke keer as ek daar by Willie hulle gekom het [daai bus ken nie eens off-road nie, stukkie grondpad Khosi baai toe miskie ,,,]
As ek di ebalaclava en haelroer gehad het en di ebank was oop - was daai 'Trol MYNE .. Nie 'n merkie nie. Eintlik beter as 'n nuwe een wat wat ookal ge ;krrr of ge phrrr of ge tikkitikkitikki het, het Willie uitgesort.
Jy moet daai bedrading vir di eextra battery en so sien ... ek kwtyl se ek vi jou, ek kwyl.

Re: Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic

Posted: 25 Jan 2011 20:57
by Hannes P
Sias wrote:8. Pro Comp 285x70x17" Xstream All Terrain Tyres x6 - new

As ek na die foto kyk lyk dit vir my na Maxxis Bighorns? Of kyk ek skeef?
Dit is seker een van die mooiste Patrols wat ek in 'n ruk gesien het...
Sias, Willie het die Maxxis vervang met Pro Comps. As Willie vir jou sĂȘ hy gee Pro-Comps, dan doen hy. Ek wens ek het toentertyd my vorige Fortuner verkoop vir sy Patrol. Dit was ongelukkig toe nie in die mark nie. Hierdie is een seriaaas mooi Patrol. Die fotos vertel nie regtig die ware prentjie nie. Hy is pynlik netjies op sy voertuie.

Die ou wat hierdie Patrol koop, gaan 'n baie trotse eienaar wees. Hy het net werk toe en terug gery met die voertuig, vandaar die min kilo's.

Re: Nissan Patrol 4.8GRX 2006 Tiptronic

Posted: 25 Jan 2011 22:06
by Stefan
Lyk na 'n beaut! :thumbup: