Does it EVER stop? Hou dit dan nooit op nie?
Posted: 14 Jan 2011 15:38
Out of the blue / all of a sudden / skierrrrlik - Agarob just wont start. Engine swings merrily, but takes minutes to eventually start. - Agarob willi vat'ie - daai enjin swaai bdnrd maar vat eers na minute se sukkel.
So I took it to SAC - since they last worked on it - prognisis: Dieselpump has a non return valve inside. It is busted and the diesel empties out ... Is that the ONLY possible cause? [the computer shows nothing]
Toe vat ek maar die outrug SAC toe - hulle het immers laas aan hom gewerk. Nou verneem ek dis die 'non return valve' binne die dieselpomp...
Kan dit die ENIGSTE probleem wees - of is daar nog 'n oorsaak? [die kompjoetrrr se NIX nie]
ek is nou so moedeloos - ek laat vaar sommer alles. Regtig.